Top Tweets for #Veeskool
#Veeskool oorweeg aanlynkonferensie. Lees hier meer - https://t.co/SN8k37JmeL

#Sernick #NickSerfontein #Aldam #Veeskool-Boere moet betrokke raak by die waardeketting, en jy hoef dit nie op jou eie te doen nie.
#NickSerfontein #Sernick #Aldam #Veeskool-•Daar’s ‘n trein oppad-dis al groter wordende gaping tussen prys v landoukommoditeite en insette.
#NickSerfontein #Sernick #Aldam #Veeskool-Teen 2020 gaan ons (Sernick-groep) 50 swart komersieleboere ontwikkel. Buig of bars.
#NickSerfontein #Sernick #Aldam #Veeskool 50% van ons werknemers is vroue. Hoekom? Hulle is beter boere.
#NickSerfontein #Sernick #Aldam #Veeskool-Hoender se voeromset is 2:1,varke 3:1,beeste 6:1.Ons moet beeste onder 5:1 kry,anders is ons dood
#NickSerfontein #SernickGroep #Aldam #Veeskool - 30% van die tyd maak voerkrale ‘n verlies. Dis ‘n taai besigheid.
#JasonStrong #Aldam #Veeskool-Bespeur armoedigheidsgees in SA.Jy moet bereid wees om jou geleenthede te befonds vir vennootskappe.
#JasonStrong #Aldam #Veeskool-Innovasie hoef nie gekompliseerd te wees nie. Partykeer is dit die klein dinge wat ‘n verskil maak.
#JasonStrong #Aldam #Veeskool-Moenie waarde v goeie mense onderskat.Wees bekommerd oor of jy goeie mense het,nie hul vaardighede nie.
#KoosVanDerRyst #Aldam #Veeskool-Amptelik verloor SA R900 miljoen aan veediestal.Weens swak aanmelding kan dit aansienlik hoër wees.
Vroeër eers na 28 geslagte teeldiere genetiese potensiaal bepaal.Kan nou met genomika by geboorte bepaal-#DonSchiefelbein #Aldam #Veeskool
#DonSchiebelbein se pa-“The key to our family’s success is that my sons are not farming like I used to” #Aldam #Veeskool
98% v Amerikaners weet nie waar hul kos vandaan kom,75% nou 3 geslagte verwyder van ‘n plaas-#DonSchiefelbein #Aldam #Veeskool
“Quickest way to be right about the future, is to create it”- #DonSchiefelbein, vooraanstaande Amerikaanse #Angusboer by #Aldam #Veeskool
Rooivleisbedryf sal baat vind by nuwe graderingstelsel - https://t.co/EzSbr8Apwv @Rooivleis #Veeskool #Aldam

Last Seen Hashtags on Sotwe
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.5M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.1M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
113.5M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.2M followers

Rihanna 
@rihanna
98.5M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.7M followers

KATY PERRY 
@katyperry
89.5M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
83.4M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
74.9M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
72.6M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.7M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
65.5M followers

Bill Gates 
@billgates
64.8M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
62.5M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.3M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.8M followers



