Top Tweets for #ViaDStv147
Join Sygnia on the Minki show as we dive into the groundbreaking AI revolution 🧑💻📺️
Don't miss our discussion on the investment opportunities brought forth by Sygnia and the transformative power of AI.
#Sygnia #AIRevolution #SygniaFANGAI #investment #Minkishow #ViaDStv147
Naby Bapsfontein in Gauteng woeker Mbali Nwoko as boer, entrepreneur en spreker. Van terugslae kan sy ruim getuig, maar van gaan lê is daar geen sprake nie! Kyk #Landbouweekliks elke Dinsdag om 18:00 op #ViaDStv147.🌾🚜
Saam met @AFGRI @Bayer @dekalb_sa @landbou .
📺VOORSKOU || Die Slimkoppe kuier saam in die spreekwoordelike motorhuis van kennis en gesels oor tegnologie. Alles van Robotmaats en blou-tande tot Microsoft en ’n Mir-dompeltuig.
👉🤓Kyk #SlimkoppeMetNetwerk24 elke Maandag om 20:00 op #ViaDStv147!

In hierdie episode van #Landbouweekliks vat ons die grondpad na Boer Graeme Jarvie in Greytown, KZN. Kom leer meer oor hierdie boerdery, vanmiddag om 18:00 op #ViaDStv147.🌾🚜
Saam met @AFGRI @Bayer @dekalb_sa @landbou
📺VOORSKOU || Die kenners bêre hulle brein-bymiddels en Susan speel TMO – dié vier gesels oor sport se kroeks, kullers en weirdo’s.🤨 Kyk #SlimkoppeMetNetwerk24 elke Maandag om 20:00 op #ViaDStv147!
Met heruitsendings Saterdae om 19:30 en Sondae om 15:00.

📺VOORSKOU || As kenners die Skewe Toring van Pisa gebou het, was dit net nóg ’n toring. Die paneel gesels oor geskiedkundige foute: Die Verlore Sleutel van die Kraainessluitkas en ander ‘oepsies’. Kom neem deel aan die dinkskrum saam met #SlimkoppeMetNetwerk24. #ViaDStv147

Agter die skerms van hierdie week se #Landbouweekliks-besoek op Rietfontein! Kom kuier saam tussen die kersieboorde!🍒 Skakel in elke Dinsdag om 18:00 op #ViaDStv147.
*Heruitsendings Donderdae 18:30, Saterdae 07:00 en Maandae 18:00.
@AFGRI @Bayer @dekalb_sa en @Landbouweekblad.

▶️VOORSKOU || Dis die Ponzi-skema van episodes – die slimkoppe gesels oor belhamels, bullebakke, bedrieërs en bloeddorstiges. Wie gaan die titel van slimkop herroep, en wie verdien tien jaar se handearbeid?
📺Kyk #SlimkoppeMetNetwerk24 vanaand om 20:00 op #ViaDstv147!

▶️VOORSKOU || Die slimkoppe reis regoor die wêreld. Hopelik besit Jan-Jan, Melt, Kayla en Jody diep kennis oor die Mecator-projeksie én kan hulle ’n kaart lees.
📺🧠Kyk #SlimkoppeMetNetwerk24 vanaand om 20:00 op #ViaDstv147!

VOORSKOU || Die slimkoppe is met die maan gepla, en skitterende antwoorde word gewaarborg. Sal een van die paneellede soos ’n supernova van kennis ontplof?
Kyk #SlimkoppeMetNetwerk24 vanaand om 21:00 op #ViaDstv147!
Met heruitsendings Saterdae om 19:30 en Sondae om 15:00.
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.5M followers

Barack Obama 
@barackobama
118.8M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.6M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.5M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.5M followers

Bill Gates 
@billgates
65.3M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.2M followers

CNN 
@cnn
61.7M followers

X 
@x
60.7M followers