Top Tweets for #Wildveiling
GRATIS OM TE LEES: ’n Rekordomset van meer as R15,7 miljoen is onlangs op ’n #wildveiling van Klawerberg & Vriende in Namibië behaal. Lees hier meer - https://t.co/PsR0zKpRf1
GRATIS OM TE LEES: Die goeie pryse wat deur die bank vir wild betaal is op die jaarlikse #WoodyCape-#wildveiling in die Oos-Kaap maak dit veilig om te sê die wildbedryf het ’n draaipunt bereik. Lees hier meer - https://t.co/GHXQo743HU
244 Animals on auction, Wednesday 19 September.
This event is not to be missed!
To see all of the animals available on auction please visit https://t.co/rg0WdsmSgq
#thabatholo #tt2018 #wildlife #auction #gamebreeders #genetics #gamebreeding #gamebred #wildveiling #wildboer

Wakkerstroom veiling aangebied deur African Game Auctioneers #wakkerstroom #wildveiling #Gameauction

Totale uitverkoping van vlakte wild op Touchstone Game Ranch onder bestuur van Keta Game Reserve #Keta #wildveiling

#Wildveiling: Omset het pas R200 miljoen bereik en veiling is nog ver van klaar. Verlede jaar was totale omset R266 miljoen.
@LeanneGeorge
#Wildveiling: Peter Bellingham het 25% aandeel in Horison gekoop. Dit plaas dier se totale waarde op R176 miljoen.
@LeanneGeorge
BREKENDE NUUS: #Wildveiling: Aandeel in duurste buffel in die land vir R44 miljoen opgeveil.
@LeanneGeorge
#Wildveiling: Dreunende handeklap en die gehoor staan op toe Horison R44 miljoen haal.
@LeanneGeorge

#Wildveiling: Buffels word lag-lag teen dermiljoene rande opgeveil. Op dié veiling is slegs skaars, eksotiese wild. @LeanneGeorge
#Wildveiling: Bakkies Botha: "Ek dink ons gaan vanaand ons hande saamslaan oor van die pryse." @LeanneGeorge

#Wildveiling: Bakkies Botha sê die wildbedryf is soos 'n Springbokrugby-toets: al die groot manne is hier.

#Wildveiling: Helikopters, viertrekvoertuie en ryk wildboere: Piet du Toit se veiling skop amper af.


Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.7M followers

Barack Obama 
@barackobama
119M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.4M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.9M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.2M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.4M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
83.9M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.4M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.3M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.3M followers

Bill Gates 
@billgates
65.1M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.3M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.7M followers






