Top Tweets for #aig2017
Jou optrede by #AiG2017 waar ek seker die hardste ooit ge #SKREE het @steve_hofmeyr 😍💃
#MyHartKlopHalleluja
@AfrIsGroot
https://t.co/ujBYeGJmab
Onthou jy #AiG2017 toe @Jay_du_Plessis en @LianieMay Bonny en Clyde van agter tralies gesing het? Dit was groot pret! Herleef 2017 se Afrikaans is Groot vir slegs R49.99 by jou huis. Slegs as 'n #INbly-Konsert op @Computicket. Klik hier: https://t.co/6mUmesg5YH

Kyk uit vir #AiG2017 wat hierdie komende Vrydag as 'n #INbly-Konsert op @Computicket beskikbaar sal wees. Dit was ons eerste jaar in die Sun Arena.
Die konsert sal vir 10 dae beskikbaar wees en sodra jy 'n kaartjie gekoop het, het jy 48 uur om te kyk.

Vandag dink ek terug aan ’n hoogtepunt van 2017 se @AfrIsGroot – toe ek ingevlieg gekom het. Omtrent ’n TBT-oomblik.
#DisHoeOnsRol #TBT #AIG2017 #DaVatHy


Wat ‘n ongelooflike spesiale oomblik met @steve_hofmeyr , @JduPlessis en @TheunsJordaan saam op die Afrikaans is Groot 2017 verhoog! Dié drie kunstenaars maak ons trots Afrikaans! #konsert #DVD #CD #AiG2017
Die Afrikaans is Groot 2017 Konsert DVD ontvang ‘n goue toekenning vir verkope. 🎉 Baie dankie vir elkeen wat die DVD gekry het, jou ondersteuning maak alles moontlik. #AiG2017

@AfrIsGroot @steve_hofmeyr @Computicket Wel om #AiG2017 se #Feeslied en uit die dak uit te kom ,te top , kan ek nie wag om te sien wat julle vir @steve_hofmeyr in 2018 beplan nie 😉
Hierdie was net freakin amazing 🤗

Herleef al die asemrowende oomblikke van #AiG2017 wéér en wéér. Dié konsert se DVD en CD is nou op die rakke. Laat van @steve_hofmeyr, @TheunsJordaan, @bobbyvjaarsveld tot @JduPlessis, @KarlienVanJ en @CorleaBotha in jou sitkamer kuier.
@BokvanBlerkReal bring sy Bok Party Medley na die verhoog en die gehoor sing kliphard saam. Hier is baie energie in die arena by die laaste uitverkoopte #AIGKaapstad-vertoning, te danke aan julle, ons getroue ondersteuners.
#AIGKaapstad #AIG2017

En die laaste noot is gesing uit volle bors! Baie dankie Kaapstad! Sien julle weer volgende jaar.
#AIGKaapstad #AIG2017

@BokvanBlerkReal bring sy Bok Party Medley na die verhoog en die gehoor sing kliphard saam. Hier is baie energie in die arena by die laaste uitverkoopte #AIGKaapstad-vertoning, te danke aan julle, ons getroue ondersteuners.
#AIGKaapstad #AIG2017

Ons kry letterlik hoendervleis met @TarrynLamb se liedjie Mal Oor Jou en die ongelooflike visuele effekte op die verhoog. Dit is ook haar eerste #AIG-optrede en die gehoor sit in stilte om dit te beleef.
#AIGKaapstad #AIG2017

Wat dink julle van ons violiste en die hele orkes wat sorg vir die beste gehalte musiek en klanke gedurende #AIGKaapstad se vertonings? Ons het beslis die beste musiekante van Suid-Afrika op een verhoog.
#Musikante #AIGKaapstad #AIG2017

@MoniqueSteynSA lyk prentjiemooi op die verhoog met haar treffer, Die Boom. Sy is ook vanjaar te sien by #Classics2018 en kaartjies is nou beskikbaar by https://t.co/wJHScfC27R
#Classics #AIG2017 #DieBoom

'n Gelukkige aanhanger in die gehoor is verras deur @Arnojordaan waar hy sy kitaar vir hom gegee het gedurende sy verskyning met Die Eerste Keer by #AIGKaapstad. Hoe ongelooflik is dit nie?
#AIGKaapstad #AIG2017 #GelukkigeAanhanger

Wat dink julle van die koor, The Vox Collective, saam met @elvisblue op die verhoog met Die Brug? Kaartjieverkope vir #AiGPta2018 open op 27 Maart om 10:00 by @Computicket.
#AIG2017 #AIG2018 #AIGKaapstad

Ons kan nie genoeg kry van @LaurikaRauch en @LokiRothman se nuwe verwerking van Blou nie en die gehoor sit in stilte om dit te beleef. Kaartjieverkope vir #AiGPta2018 open op 27 Maart om 10:00 by @Computicket.
#AIG2018 #AIG2017 #AIGKaapstad

Ons is nogsteeds weggeslaan met @CorleaBotha se optrede en haar ongelooflike uitrusting. Wat dink jy van haar optrede?
Kaartjieverkope vir #AiGPta2018 open op 27 Maart om 10:00 by @Computicket.
#AIGKaapstad #AIG2017 #AIG2018

@bobbyvjaarsveld is nou op die verhoog met Net 'n Man en maak die dames se knieë lam soos altyd. Is jy hier en gaan jy jou kaartjies vir #AIG2018 in Pretoria koop op 27 Maart om 10:00 by @Computikcet?
#AIGPta #AIGKaapstad #AIG2017

Last Seen Hashtags on Sotwe
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.7M followers

Barack Obama 
@barackobama
119M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.4M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.9M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.2M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.4M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
83.9M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.4M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.4M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.4M followers

Bill Gates 
@billgates
65.2M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.3M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.7M followers





