#AiG26: Laaste kans om kaartjies vir Afrikaans is Groot 2026 te koop.
11de konsert vind plaas op 25 November om 19h30 in die SunBet Arena in Pretoria.
🔗: https://t.co/c6QNB6AgN0
Hoe ongelooflik is hierdie? 💚 As deel van Spotify se EQUAL Africa veldtog verskyn ons eie Demi Lee Moore op reklameborde al die pad in New York. 😱
Dis ’n pluimpie vir enige Afrikaanse kunstenaar en ons is ongelooflik trots op Demi Lee. 👏
Afrikaans is groot 2024 binnekort op Youtube! 🎉 Maak seker jy kyk uit vir die uitsending op Kyknet ! Saterdag aand 📺 #AfrikaansIsGroot#Kyknet #2024 #YouTube
Vitamiene See: die perfekte dosis son, sand en 'n bietjie gekheid! 🌊😄 Riaan Benade herinner ons dat die lewe beter is met soutwater en baie humor! #Soutwater#Humor#Lewe