Top Tweets for #kykNET
Suidooster Friday 20 November 2026 Season 12 Episode 167
➡️➡️➡️ FULL STORY ON SAFFARAZZI ⬅️⬅️⬅️
#Suidooster #Soapies #kykNET
Suidooster Thursday 19 November 2026 Season 12 Episode 166
➡️➡️➡️ FULL STORY ON SAFFARAZZI ⬅️⬅️⬅️
#Suidooster #Soapies #kykNET
Die #Bravo!-span is by die bekendstelling van sjef Mynhardt Joubert se vrugtekoeke vir die feesseisoen, en is by Janey en Waney se nuwe wyne, en meer!
Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Suidooster Wednesday 18 November 2026 Season 12 Episode 165
➡️➡️➡️ FULL STORY ON SAFFARAZZI ⬅️⬅️⬅️
#Suidooster #Soapies #kykNET
Suidooster Tuesday 17 November 2026 Season 12 Episode 164
➡️➡️➡️ FULL STORY ON SAFFARAZZI ⬅️⬅️⬅️
#Suidooster #Soapies #kykNET
Vanaand op #InGesprek: Die VF Plus, ActionSA en die DA is in die ateljee om oor die koalisiegesprekke te gesels. Waar staan dié gesprekke, en wat beteken dit vir die Regering van Nasionale Eenheid?
Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.

Van Binnelanders en Suidooster, tot Diepe Waters en Skemergrond.
Kyk waarna jy kan uitsien in hierdie week se sepies: https://t.co/ymgpLnOFXZ
#rooirose #NovaNewsNetwork #Binnelanders #Suidooster #DiepeWaters #Skemergrond #kykNET #Sepies

Brood en botter is die week se tema met die land se eerste brood-sommilier, Richardo Slawers.
#KokkedoorKlassiek, hierdie Donderdag om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Stella is gestres wanneer sy ingeroep word.
#DieToring, Maandae om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Suidooster Monday 16 November 2026 Season 12 Episode 163
➡️➡️➡️ FULL STORY ON SAFFARAZZI ⬅️⬅️⬅️
#Suidooster #Soapies #kykNET
kykNET will end *Skemergrond* in June 2027, raising concerns over Afrikaans drama investment, production jobs and MultiChoice’s local content commitments.
#kykNET #Skemergrond #SouthAfricanTV #LocalContent
https://t.co/sesHLsMGxw

You ask, we deliver! ⚽🎉
The new SPORTS packages has a champion lineup of channels for every major sports fan➕ their family with favourites like #kykNET, #MzansiMagic, Cartoon Network & more...
ALL for only N$479p/m. Call us on 081 958 0000 ☎️ for more!
#ExpectMoreOnDStv

Filming for the new quiz show, "Die 1% Klub," recently kicked off in Johannesburg. Pierre Breytenbach, known to us from "Die GROOT Ontbyt," is the host. He shares more about this new challenge.
#DiePapier #NuusInAfrikaans #NetVirJou #kykNET #die1persentklub

Suidooster Friday 13 November 2026 Season 12 Episode 162
➡️➡️➡️ FULL STORY ON SAFFARAZZI ⬅️⬅️⬅️
#Suidooster #Soapies #kykNET
Ons leer ken #BeterAsGister se Sebastian van Niekerk, klink ‘n glasie wyn saam met sakeman Whitey Basson by Pierneef’s Kraal én Ruhan du Toit gesels oor sy nuwe enkelsnit, ‘n Pa vir Kersfees.
#Bravo! vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Kom wees net 'n rukkie weer 'n kind vanaand met poppe, karretjies en mannetjies op #DaarWasNTyd.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
In Roodepoort en Montagu gaan kuier Govan by mense wat sonder huiwering hulself as hekse sien.
#GovanOntbloot, vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Vyf bejaarde vriende ontdek dat vriendskap en tweede kanse selfs die krummels van die lewe in iets kosbaars kan verander.
#Krummels, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Vanaand op #InGesprek: Ons bespreek alles wat met die plaaslike verkiesingsuitslae gepaardgaan, indringend. Ons neem ook die uitslae van Amerika se middeltermynverkiesing onder die loep.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.

Last Seen Hashtags on Sotwe
女s
Seen from Korea
horse mating(((())))**** filter:native_video
Seen from Turkey
anxiouspanda
Seen from Canada
หีไทย
Seen from Thailand
Orgy
Seen from India
ไซด์ไลน์สุโขทัย
Seen from Thailand
dickflash bus
Seen from Pakistan
แตกหน้า
Seen from Thailand
physiquecheck
Seen from United States
arch
Seen from United States
Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
240.5M followers

Barack Obama 
@barackobama
118.7M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.4M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.2M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.4M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.8M followers

YouTube 
@youtube
68.7M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.3M followers

Bill Gates 
@billgates
65.2M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.1M followers

CNN 
@cnn
61.7M followers

X 
@x
60.6M followers








