Top Tweets for #aigpta2018
Lekker om al jou stories te hoor op @KleinBeginTV vanaand @kurtdarrenmail ππ Ek sΓͺ dit weer ek jou sooooo gemis Saterdag by #AIGPta2018 konsert π’
Jou optredes sit altyd πop my gesig en TROTS in my β€
#kleinbegin

@steve_hofmeyr @theyellowcap Nog Ε gunsteling optrede gewees van jou by #AIGPta2018 , was net bietjie ver π , maar by #AiGKaapstad sit ons regvoor π€© #Redgebed

Om #DieLand "live" te sien/hoor by #AIGPta2018 konsert was onbeskryflik, met almal op hulle voete wat saam sing ππ @steve_hofmeyr @BokvanBlerkReal @bobbyvjaarsveld @Jay_du_Plessis @ruhandutoit82
@AfrIsGroot
#DieLandBehoortAanJou
#AIGPta2018 Baie dankie @AfrIsGroot vir weereens 'n wonderlike vertoning. Ek en my KIDS geniet dit saam met julle van 2014 af en kan nie wag vir al die shows vorentoe. Sal dit vir niks mis nie.
Hierdie is ππππππ
Was lekker om jou by #AiGPta2018 te sien @steve_hofmeyr π DANKIE vir Ε EPIC konsert , absolute eer om julle te sien optree en ondersteun elke jaar π
Sien jou weer by #AiGKaapstad
@AfrIsGroot

And there it is! Afrikaans is Groot done and dusted. What an absolute honor to work with such a professional cast. Its humbling so say the least. Thanx to everyone. #AiGPta2018 @AfrIsGroot @porraboer @BarryPret79

Afrikaans is Groot is verby en konsertgangers verlaat @timesquareza en in die video vertel Willie en Cora Roux, van Reitz, wie hul hoogtepunte was.
#AiGPta2018 #AiG2018 #Musiek #Afrikaans
My #AiGKalender by #AiGPta2018 gekoop gister , en WOW @KarlienVanJ jy lyk pragtig hierin , het jou ππ ook gekoop , kan nie wag om dit te dra nieπ€©
@AfrIsGroot @RobbertsSuna @ronelbrink

Het jy die #AIG-konsertreeks geniet? Deel 'n video op jou sosiale media waar jy jou AIG-ervaring met ons deel.
Een gelukkige wenner gaan 'n AIG-geskenkpak ter waarde van R1000 wen!
Gebruik die hitsmerk #AIGPta2018 in jou plasing.
Wenner word 10 Desember, aangekondig.

Hier is @steve_hofmeyr op die Afrikaans is Groot-verhoog met Die Land saam met @Jay_du_Plessis , @ruhandutoit82, @BokvanBlerkReal en @bobbyvjaarsveld. Het jy dit ook geniet? Vertel vir ons hier onder.
#AiGPta2018 #AiG2018 #Afrikaans #Musiek

@JoBlack_BTG gee hoop hier by die Afrikaans is Groot-konserte. Geniet jy dit saam met ons?
#AiGPta2018 #AiG2018 #Afrikaans #Musiek
@KarlienVanJ maak seker haar lippe is reg vir die einde van Afrikaans is Groot 2018. @RobbertsSuna wens Karlien se eie rooi lipkleur wat sy onlangs vrygestel het, vir haar aan.
#AiGPta2018 #AiG2018 #Afrikaans #Musiek

Hierdie is een van my mooiste foto's van #AiGPta2018 , @CorleaBotha jou uitrustings is elke jaar asemrowend ππ Luv jou in hierdie pienk rok π
@AfrIsGroot @MamillaFashions

@Ricusnel1 en @BokvanBlerkReal gee hulle alles hier by die laaste Afrikaans is Groot-konsert. geniet jy dit ook? Kapenaars - die konserte in Maart is reeds 90% tjokkenblok. Bespreek, nΓ³ΓΊ hier: https://t.co/1gbtG73Ql1.
#AiGPta2018 #AiG2018 #Musiek #Afrikaans

Die man wat kitaar- en hartsnare tokkel, @TheunsJordaan, is nou op die verhoog hier by Afrikaans is Groot. Dink jy ook die verhoog lyk mooi? Onthou, jy kan dit alles weer in Kaapstad beleef. Bespreek jou kaartjies hier: https://t.co/1gbtG73Ql1.
#AiGPta2018 #AiG2018 #Musiek

Die pragtige @ririnel se item lyk soos iets vanuit 'n sprokiesverhaal en konsertgangers kan hul oΓ« nie van haar afhaal nie.
Kapenaars, julle gaan moet wikkel want kaartjies is byna uitverkoop. As jy nie wil uitmis, klik hier: https://t.co/1gbtG73Ql1.
#AiGPta2018 #AiG2018

Oud en jonk is by die Afrikaans is Groot-konsert en Mia Oosthuizen wou nΓ©t @steve_hofmeyr se album, The Country Collection, kry. Maak seker jy kry joune ook by Musica.
#AiGPta2018 #AiG2018 #Afrikaans #Musiek

Die gehoor hier by Afrikaans is Groot word meegevoer deur @elvisblue wat nou op die verhoog is. Geniet jy dit saam met ons? Onthou, kry jou kaartjies vir die Kaapstad-vertonings - slegs by @Computicket .
#AiGPta2018 #AiG2018 #Musiek #Afrikaans

Die pragtige @JduPlessis is nou op die Afrikaans is Groot-verhoog en dink jy ook die beligting in indrukwekkend? As jy in Kaapstad bly, moet jy wikkel om kaartjies te bespreek vir diΓ© konserte wat in Maart 2019 daar aangebied word. Klik hier: https://t.co/1gbtG73Ql1.
#AiGPta2018

Last Seen Hashtags on Sotwe
gachaheat afton
Seen from Argentina
60plusmilfs
Seen from Turkey
mombully
Seen from United States
caughtOnCamera
Seen from Guatemala
Ω
ΨΨ§Ψ±Ω
Seen from Algeria
ζ θ
°
Seen from United States
ΰΈΰΈΰΉΰΈΰΉΰΈ«ΰΉΰΈΰΉΰΈ§ΰΈ’ΰΈΰΈ°
Seen from Indonesia
anxiouspanda()+filter:native_video
Seen from Brazil
candid
Seen from United States
bursatravesti
Seen from Turkey
Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.5M followers

Barack Obama 
@barackobama
118.9M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.6M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90.1M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.5M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.6M followers

Bill Gates 
@billgates
65.3M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.2M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.7M followers



