Top Tweets for #disklassiek
In die heel laaste aflewering van #DisKlassiek met Terrance April vanaand om 21:10 kom drie gewilde en bekende werke aan die beurt: Ravel se BOLERO, Gershwin se RAPSODIE IN BLOU en Tsjaikofski se 1812 OVERTURE.
#classicalmusic
@JoosteL @Graigo @elsjevj @Amorersg @MartelizeBrink

Skakel vanaand 21:05 in vir #DisKlassiek @zarsg Luister na uiteenlopende klassieke werke wat deur bome en woude geïnspireer is: Die Denne van Rome van Respighi, die Woudtonele Op.82 van Schumann en Die wals, Verhale uit die Weense woud van Strauss II.


@zarsg #DisKlassiek 21:20 14 Mrt 2018 #Baroqueswing vol 3 bekendstelling @CharlPianoman #CDPtrio @clavesrecords

Luister Woensdag 21:20 in #DisKlassiek @zarsg met @tharienoosthui1 na my #Baroqueswing 3 premiere van @clavesrecords #CDPtrio

Vanaand op @zarsg #Kompas 19:30 #SkrywersenBoeke 20:00 #Boekvoorlesing 21:10 #Disklassiek 21:20 #Tjil 22:00 #Werksoek 23:00 @ilsesalzwedel
Nou op @zarsg #SkrywersenBoeke, @ilsesalzwedel. Na die 9 uur nuus en temperature, boekvoorlesing gevolg deur #DisKlassiek @tharienoosthui1
Vanaand in #DisKlassiek om 21:20 kuier ons in Italië by die komponiste Gioachino Antonio Rossini en Mauro Giuliani. @tharienoosthui1

In #DisKlassiek om 21:20 gesels Hennie Maas met Niel van der Watt oor onder andere 'n Duitse koorwerk wat hy geskryf het. @tharienoosthui1

#SkrywersenBoeke nou op @zarsg onderhoud met o.a Eben Venter. Luister in #DisKlassiek om 21:20 na musiek van Franz Krommer @tharienoosthui1
Luister na #SkrywersenBoeke en #DisKlassiek om 21:00. Blaas stoom af met #Tjill om 22:00. RSG help jou #Werksoek om 23:10. @zarsg
Die Kaapstad Filharmoniese orkes het goedgunstiglik vir RSG die opnames van hulle laaste seisoen van 2015 gegee. #DisKlassiek om 21:10
Last Seen Hashtags on Sotwe
MustVisitPlaces
Seen from United States
smno filter:native_video
سالب_جدة
Seen from Saudi Arabia
五種人設
Seen from Thailand
minichat()********************************************* *filter:native_video()
Seen from United States
madreehijo
Seen from Argentina
teenageee
Seen from Turkey
印尼
Seen from Canada
Jalgaon Maharashtra
Seen from Denmark
teenageers(*)*****filter:videos
Seen from United States
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.5M followers

Barack Obama 
@barackobama
118.8M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.5M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.5M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.5M followers

Bill Gates 
@billgates
65.3M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.2M followers

CNN 
@cnn
61.7M followers

X 
@x
60.7M followers






