Top Tweets for #gerrienel
“Ons het kennis geneem van die teenbewerings en aanbevelings teen die gegriefde lede, maar doen ’n beroep op die polisiebestuur om die stroom negatiewe persepsies wat uit die Madlanga-kommissie voortspruit, te stuit deur hul plig na te kom." - Adv. #GerrieNel
“Hierdie optrede behoort ondersoek te word en as verkwistende besteding aangemeld te word. In hierdie geval word dit vererger deur die feit dat die CPN-verslag skynbaar onmoontlik is om by die SAPD se hoofkantoor op te spoor." - Adv. #GerrieNel
Adv. #GerrieNel, hoof van @AfriForum se privaatvervolgingseenheid, sê dit blyk nóg ’n voorbeeld te wees van staatsgeld wat aan forensiese ondersoeke bestee en bevindings wat geïgnoreer is bloot om die indruk te skep dat bewerings van onbehoorlike optrede ernstig opgeneem word.
@SABCNews It means the NPA didn't want to prosecute the Vuvuzela . Great job #GerrieNel and Afriforum team.
Tydens die bekendstelling van die Mbalula-dossier, sal advokaat #GerrieNel, hoof van @AfriForum se privaatvervolgingseenheid, ’n uiteensetting gee van die bewerings teen Mbalula sowel as verdere optrede wat teen dié @MYANC -leier in die vooruitsig gestel word.
@Netwerk24Berig @eNCA @SABCNews_Radio @Sabc
@PretoriaFM @Die_Burger @JacaNewswatch
@MbalulaFikile @afriforum #GerrieNel won't hold back. 10am tomorrow we will find out just how corrupt you are and how you have betrayed the people of South Africa to enrich yourself. @Corruption_SA @MYANC @ConCourtSA #URFked
Oh fk @MbalulaFikile @MYANC they have the bulldog after your thieving ways. #GerrieNel will get you, If I was you I would develop #ShabierShaik illnesses and run to your best buddies in #Dubai.

During the launch of the Mbalula Dossier, Advocate #GerrieNel, Head of @AfriForum’s Private Prosecution Unit, will provide a breakdown of the allegations against Mbalula as well as further action that is envisaged against this ANC leader.
Tydens die bekendstelling van die Mbalula-dossier, sal advokaat #GerrieNel, hoof van @AfriForum se privaatvervolgingseenheid, ’n uiteensetting gee van die bewerings teen Mbalula sowel as verdere optrede wat teen dié ANC-leier in die vooruitsig gestel word.

@IanCameron23 What is the possibility for #KallieKriel / #GerrieNel and the team to do their thing privately. As things look like, it's a major mountain with these syndicate.Dont back down on #Popcru !!!!
@barrybateman These SAPS cadrês are living in minute by minute fear for "The Bull Terrier" #GerrieNel
@RGRSA I ask the question, why can @afriforum #GerrieNel not lay charges and prosecute this allegedly devious, unashamedly corrupt and self enriching wench?
“Dit is ons siening dat Kriel se strafregtelike klagte kriminele misdrywe meer omvangryk is as dit wat in die VBS-saak uiteengesit is. Juis daarom kan Kriel se klagte nie eenvoudig opsy geskuif word as ’n duplisering nie.” - #GerrieNel
Die Valke se ondersoekbeampte het ’n vergadering met Kriel, adv. #GerrieNel, hoof van @AfriForum se privaatvervolgingseenheid en die privaatvervolgingseenheid se hoofondersoeker Andrew Leask gehad op 17 Januarie vanjaar
@TimesLIVE Thank you, #GerrieNel, you biscuit. The wokes think they are untouchable and their nastiness is excused amongst each other while they decimate conservatives' lives. Not true anymore.
Volgens #GerrieNel is dit byna ondenkbaar dat ’n departement hul eie verslag wat onafhanklik saamgestel is sal hersien.
#GerrieNel sê in sy skrywe ook dat daar waar ’n redelike verduideliking ontbreek die optrede van Lesufi se kantoor en die LUR van Maatskaplike Ontwikkeling neerkom op regsverydeling of dan minstens vrugtelose en verkwiste uitgawes.
Last Seen Hashtags on Sotwe
ร้อยเอ็ดรับงาน
Seen from Thailand
psndigigov
Seen from United States
ai短剧
Seen from Vietnam
wnbr_mexico
Seen from Mexico
anxiouspanda
Seen from Italy
ensourceddotnet
Seen from United States
solo Masturbation
Seen from Turkey
رضع_عير
looners
Seen from United States
kontol smp coli
Seen from United States
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.7M followers

Barack Obama 
@barackobama
119M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.4M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.9M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.2M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.4M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
83.9M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.4M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.3M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.3M followers

Bill Gates 
@billgates
65.1M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.3M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.7M followers






