Top Tweets for #sleer
Phillip Bruwer het eerstehandse ondervinding van wat in nuuskantore aangaan en wat van skakelbeamptes verwag word. Hy het jare se ondervinding as nuusredakteur, senior joernalis asook mediaskakelbeampte. Klik hier: https://t.co/OAMU9S08pN #BemarkingSonderBrieke #SLeer
Marisa Engelbrecht is 'n bekende gesig hier by Solidariteit. Sy spog met jare se bemarkingservaring en kennis! Sy is ook 'n Spesialis vir Beroepsnetwerke hier by Solidariteit. Sy vertel meer oor vandag. Loer gerus hier: https://t.co/OAMU9S08pN #BemarkingSonderBrieke #SLeer
Dr. Ronel het onder meer opleiding in Los Angeles ontvang oor die ontwikkeling van ʼn persoonlike handelsmerk. Sy het haar doktorsgraad aan die Universiteit van Pretoria behaal. Sy vertel waaroor sy vandag gesels. Klik hier: https://t.co/OAMU9S08pN #BemarkingSonderBrieke #SLeer
#Ouerskap: Dié webinaarreeks wat in vier dele opgedeel is, fokus op verskeie aspekte wat belangrik is vir jou kind se ontwikkeling en sluit die hulp en advies van kundiges in wat in verskeie gebiede werksaam is. Lees meer: https://t.co/RjIVQJ9ADz #Afrikaans @solidariteit #SLeer
#SLeer - Ons moenie die krag van sosiale media in die vierde nywerheidsrewolusie onderskat nie. En dit gaan nie in die toekoms baie gou verander nie. Besoek https://t.co/9IGKoYvz7l.

#SLeer loods ʼn splinternuwe beroepsopleidingprogram wat jou in die werkplek bemagtig. Kies uit ʼn reeks kursusse! #SterkerIn2021 Klik hier vir meer inligting: https://t.co/SCBju9Vn4F

#SLeer - Ons moet aanhou leer en ontwikkel om in die werkplek relevant te bly. Waarom sal dit vir jou van waarde wees om te bly leer? Besoek https://t.co/9IGKoYvz7l.

#SLeer – Solidariteit se twee gildes vir mediese beroepe bied ’n reeks opwindende GRATIS webinare aan. Dié webinare sal maandeliks aangebied word en sal op ʼn beroepspesifieke onderwerp fokus. Klik hier:
https://t.co/yvHhHTrNye

#Sleer - Daar word gereeld gepraat oor werk-lewe-balans en baie mense se definisie daarvan verskil, maar hoe pas ʼn mens dit toe wanneer jy van die huis af werk? Lees hier! https://t.co/TqSSGRiML2

Dr. Juran van den Heever: "Lewenslange leerders is gemotiveerd om te leer en te ontwikkel omdat hulle wil. Dit is ’n doelbewuste en vrywillige daad." Verskuif jou loopbaangrense saam met #Sleer. Lees hier!
https://t.co/GFyAwF06xO
#Sleer - Die belangrikste deel van die webinaar is wenke aan studente om die transisie van die klas te maak tot suksesvolle aanlynstudie. Studente registreer vandag nog vir dié gratis webinaar wat op 29 April om 10:00 plaasvind. Besoek https://t.co/9IGKoYvz7l vir meer inligting.

#Sleer - S-leer wil graag die tyd gebruik om saam te reflekteer wat die inperkingstyd uitwys oor onsself en ons gesinne. Registreer vandag nog vir die saampraat webinaar wat op 28 April om 10:00 regstreeks plaasvind. Besoek https://t.co/9IGKoYvz7l vir meer inligting.

#Sleer - Die S-leer-webinaar bekyk die hantering van stresvolle verandering vanuit ’n ander perspektief. Registreer nou vir die webinaar wat op 24 April om 10:00 plaasvind. Besoek https://t.co/9IGKoYvz7l vir meer inligting.

#Sleer - Tydens hierdie S-leer-seminaar gaan kursusgangers in diepte leer oor geskil-ontleding om sodoende behoorlik vir ʼn verhoor voor te berei. Kom leer hoe om dit reg te doen! Besoek https://t.co/9IGKoYvz7l vir meer inligting.

#Sleer - Die doel van die S-leer-seminaar is om kursusgangers toe te rus met basiese kennis oor aspekte van die Kinderwet asook om meer duidelikheid te gee oor verwante praktiese kwessies. Besoek https://t.co/9IGKoYvz7l vir meer inligting.

#Sleer - Tydens hierdie seminaar gaan daar in diepte gekyk word na die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en die impak wat hierdie Wet op ʼn tipiese dienskontrak het. Moenie hierdie geleentheid mis nie! Besoek https://t.co/9IGKoYvz7l vir meer inligting.

#Sleer - Kom leer meer oor die agtergrond van die Wet op Arbeidsverhoudinge en die geskilbeslegtingsliggame, asook die magte van die KVBA en kommissarisse. Besoek https://t.co/9IGKoYvz7l vir meer inligting.

#Sleer - Die proses in terme van artikel 189 van die Wet op Arbeidsverhoudinge gaan in diepte bespreek word met verwysing na die vereistes om ’n geldige afleggingskennisgewing uit te reik. Besoek https://t.co/9IGKoYN9YT vir meer inligting.

Last Seen Hashtags on Sotwe
ดูหนังxฟรี
Seen from Italy
faultlesspass
Seen from United States
memek mulus
Seen from United States
gay #playa
Seen from Italy
bot__bienn
Seen from Thailand
anxiouspandaa
Seen from United States
wlw
Seen from Thailand
mgai video**************
Seen from United States
incestohijapapá()
Seen from Argentina
aslibekirogluifsa
Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.5M followers

Barack Obama 
@barackobama
118.8M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.5M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.9M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.5M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.5M followers

Bill Gates 
@billgates
65.2M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.2M followers

CNN 
@cnn
61.7M followers

X 
@x
60.7M followers




