#AfriForum & Solidarity will serve court papers on national state of disaster. There is currently NO disaster-hence no need for a #StateOfDisaster. @ANC government is NOT planning on letting go of the unfettered power it grabbed over the last 2 years with its draconic regulations
’n Egpaar wat vermoedelik in hul 70’s of 80’s was, is Woensdag dood toe ’n brand in hul huis op ’n kleinhoewe in Muldersdrift aan die Wes-Rand uitgebreek het. @ischkedj ➡️ https://t.co/xO6SlDRYGj
Nic Theron (65) van Pretoria se gesteelde woonwa is meer as net dit – vir hom is die woonwa soos familie en baie na aan die hart. @ischkedj ➡️ https://t.co/8YbxrUu3aA
Nog ’n brand het Maandagoggend in die Krugerwildtuin uitgebreek, dié keer in die Berg-en-Dal-restaurant in die ruskamp met dieselfde naam. @ischkedj ➡️ https://t.co/G4HJKVaoXM
Die 33-jarige man wat Donderdag op ’n kleinhoewe oos van Pretoria doodgeskiet is, het waarskynlik die lewens van drie ander mense gered. @ischkedj ➡️ https://t.co/oEBLp9HlFM
Dr. Danny Titus (63), voormalige direkteur van kultuur van die ATKV, se toestand is onveranderd sedert hy einde Julie ’n oogoperasie ondergaan en komplikasies ingetree het. @ischkedj ➡️ https://t.co/k5pPQHJi7R
’n Apteker van Waverley in Pretoria is Woensdag ná meer as ’n maand in die hospitaal weens Covid-19 uiteindelik terug by die huis. @ischkedj ➡️ https://t.co/hPLWxh0imG