Ek het alles wat ons was
verbrand tot as
En dit in die see gestrooi
Met die weggooi
Het my vingers gebewe
maar ek wou net so graag lewe
sonder my bestaan
wat gestagneer het in jou wentelbaan
Ek wou net weer wees
ek wou net die ek wees
sonder jou.
Hier met my wang teen jou skouer en
my vingers wat op jou borskas beweeg op die note van ons saamwees,
besef ek
my hart is uiteindelik rustig want jy is soos 'n tuiskoms,
na jare se reis na onbelangrike bestemmings.
Did anyone have that “best friend” in highschool that was obsessed with you but also resented you and manipulated you as well as turned people against you but in turn would copy you and would also hurt you but be possessive over u or were u normal