"Die verhaallyn is egter nie belangrik nie. Dit is die manier waarop Eo die mens waarneem op sy reis wat hierdie film laat uitstaan." @izakdevries@eu_fest
https://t.co/NENrvwBuy2
"There may be a argument to be made for focusing on locals to travel and invest in South African tourism, but there are ways to leverage a really strategic local sponsorship investment to gain much larger impact." ~ @AnneleighJ
@voertaal@izakdevries
https://t.co/vd8CEIoKCa
Izak de Vries: "In the end, ordinary people from the township brought the once mighty apartheid juggernaut to its knees; the Nats had no choice but to start negotiating. Many of these 'ordinary people' attended the launch."
@izakdevries
https://t.co/bsJ6SnSIzt
"Daar is betreklik min oor die taalgebruik van ’n generasie bekend wat oënskynlik gedy as die skeppers, ontwikkelaars en gebruikers van al die inligting- en kommunikasietegnologie waarmee 'digitale aangeborenes' grootword." – Johan Ferreira en Elvis Saal
https://t.co/85VlB8lonY
"Die première van Do not hesitate het by 2021 se Tribeca-filmfees plaasgevind en was Nederland se amptelike inskrywing vir die 2022-Akademietoekennings, bekend as die Oscars." @izakdevries
https://t.co/pBmZn9lm9C
"Schalk Joubert, die man wat ook met ’n baskitaar kan toor, was die musiekregisseur; die hooffeesindoena, Saartjie Botha, het self die regie waargeneem."
@Woordfees@izakdevries
https://t.co/TXfEQWcFjj
Medical School lecturer Dr Savania Nagiah, was recently inaugurated as one of 10 of the country’s leading emerging scientists to become members of the South African Young Academy of Science (SAYAS).
Read full story here: https://t.co/z6q205LlaL
Tuin van Digters 2022: foto's en indrukke deur @izakdevries vir @voertaal - ook van die sessie wat PEN Afrikaans aangebied het. Dankie! https://t.co/gkGHEcU7W9
"Tuin van Digters is vanjaar vir die elfde keer gehou, by die Breytenbach Sentrum in Wellington. Krog is hier gehuldig en verskeie items op die feeskalender is aan haar werk gewy." @izakdevries@PenAfrikaans @NBPublishers
https://t.co/O7fRjUOpwv
@KrielLourens Nee, man. Die persoon by die kasregister het niks verkeerd gedoen nie. Boikot die maatskappy. Dit maak sin, maar moenie die werkers boelie nie. Ondersteun gerus onafhanklike apteke.
"Die stuk is nie bedoel om ’n diep dokumentêre blik op die historiese karakters te bied nie, maar daar word dikwels uit Van Riebeeck se dagboeke en ander historiese bronne aangehaal." @izakdevries@Woordfees@sasnevza
https://t.co/87W7nYvLFk
"In die laat jare tagtig het Suid-Afrika gesteier. Ons land was finansieel in ’n gemors, en die samelewing was vasgevang in ’n brutale geweldsklimaat. Uit daardie dryfsand het leiers verrys wat ’n verskil sou maak."
@izakdevries
https://t.co/M8bBWjEzlA