🚨NUWE EPISODE! #102
@ChristiaanBarns verduidelik hoe die ontwikkeling van 'n Premier League kit werk, van konsep tot eindproduk! 👕
Ons bespreek ook natuurlik GW1 se resultate en die opwindende begin van die seisoen, FPL en vele meer! 📊
Kom luister saam.
🔗 Link in bio.
FANTASY PREMIER LEAGUE IS OOK TERUG! ⚽📊
1. Volg @SokkerSondae op Twitter en Instagram 📲
2. Re-Tweet hierdie post en deel ons IG post op jou storie 📣
3. Sluit aan by die liga met kode x7609g ⚽
Groot pryse om te wen. Moenie die sperdatum misloop nie. Alles van die beste!🫡
SOKKER SONDAE VERWELKOM DIE 23/24 PREMIER LEAGUE SEISOEN!👋
Ons is terug en reg vir die nuwe Premier League seisoen wat komende Vrydag afskop in ‘n kragmeting tussen Manchester City en Burnley 🔥
Sluit by ons aan vir 'n opwindende PL seisoen!
Dag sê
In ons nuutste episode debateer ons oor die span van die jaar, deurbraak van die jaar en of Erik Ten Hag of Arteta die beter seisoen gehad het.
Kom luister saam!
@LekkerKant, @j_bester2900 en @CFalck beweeg vanaand agter die mikrofone in 🎙
Ons bespreek die Netflix Docuseries wat FIFA se korrupsie ontbloot, “Good Ebening” se aanstelling by Villa en die koppe krap ook oor wat om te maak met Haaland wat beseer is.
Vra jou vrae hier 👇
Môre sê
Nuuste episode is beskikbaar en wat n week van sokker was dit nie 😅
Ons bespreek die laaste twee GWs in die premier league, El Classico, Benzema en natuurlik FPL!
Kom luister saam!
@j_bester2900@andrehuisamen@darrenfourie@ChristiaanBarns