@BreytonPaulse Bulle moet nou eerder onttrek uit die res van alle kompetisies. Gebruik die tyd om te leer hoe om te verdedig, en dan halveer elke speler se salaris vir die volgende 2 seisoene. Miskien leer hulle dan wat trots in die trui is. Wat nou gebeur is 'n skande vir die trotse tradisie.
Lifelong Bulls supporter. Tending my supporters resignation with immediate effect. Can't support a bunch of overpaid prima donnas with no pride in the jersey or club history. #bulvbri