Ons is Kamp-Mal, en as jy ook Kamp-Mal is, kom deel met ons jou stories, resepte en word deel van ons meer as 180 000 lede. Tik net in Kamp-Mal op Google.
Gaan na https://t.co/TK6x8A7eJA en druk op hierdie banier om kans te staan om die ongelooflike pryse te wen. T&C op die https://t.co/pmTOGI2N6F Website https://t.co/BOgJBZoUiO
Gaan na https://t.co/TK6x8A7eJA en druk op hierdie banier om kans te staan om die ongelooflike pryse te wen. T&C op die https://t.co/pmTOGI2N6F Website https://t.co/3ai4XaKa6f
Welkom by die Kamp-Mal span.
Mag julle groot suskes ervaar in die Kamp-Mal-Mark.
#kampmal#kampmalapp#kampmalwebsite @ Reitz, South Africa https://t.co/9dCpDeD3KE
Is jy moeg vir Kamp Stoele wat net nie hou nie?
Staan 'n kans om 'n RT Gear kamp stoel te wen.
RT Gear màak kamp stoele vir die suid afrikaanse mark wat hou.
Met 'n 200kg gewaarborgde… https://t.co/95BAs3B8Q5
Is jou Maart vakansie al beplan?
Dalk het jy net nie daai geldtjie om 18dae weg te breek nie?
Skryf vandag nog in vir 'n 18 dae gratis Kamp Vakansie by Hennops Pride naby Harties. (Hulle… https://t.co/1qUiUP9g2l
Is jy in die Kaap vandag?
Kom skud blad en kry jou Kamp-Mal Stickers en ander produkte by ons Kamp-Mal Stalletjie.
The Cape Holiday Show is die plek on te wees vandag!! @ Cape holiday show https://t.co/HCC8MXZDdS
Die vakansie is verby, en die laaste paar mense slaan more op, reg vir die pad terug huis toe.
Onthou ons 3 belangrikste produkte
1. Kamp-Mal App - vir alles naby jou
2. Op die App is… https://t.co/gPfNstcgnj
Kom besoek ons vandag en more by die kykNET Buite-ekspo
Kamp-Mal se span wag om elk van die 180 000 se hand te skud. @ Sondela Nature Reserve & Spa https://t.co/QHXtpe6xUg
Kom besoek ons Kamp-Mal stalletjie by die kykNET Buite-ekspo die naweek.
#kampmal#buiteekspo @ Sondela Nature Reserve & Spa https://t.co/kdYjmbdrgZ
Just arrived in South Africa
12V/220V SnoMaster Ice Machine
ONLY available from Conqueror Northgate and Midrand
Makes 15Kg in 24 hour cycle and uses 6 Amp p/h
Price: R7185.00
Find us… https://t.co/EoST0BLUgn
Vir die wat lekker gekamp het die naweek. Geniet die laaste uur of twee, hierdie is altyd die slegste deel van 'n Kamp-Naweek. Veilig terug ry, en onthou die SOS knoppie op die Kamp-Mal… https://t.co/ZJU69ZbFQH
Die vakansie is alweer om die draai. Maak seker jy het die Kamp-Mal App om gebruik te maak van ons SOS dienste as jy gaan staan. #Kamp-Mal https://t.co/PvdWzbY9IG