#VAKANTEPOS | Senior taalpraktisyn (met uitgewerytake)
Akademia het ʼn voltydse pos vir ʼn senior taalpraktisyn met bykomende uitgewerytake beskikbaar. Die pos is in die Bemarking en Kommunikasie-afdeling se kommunikasiespan geleë. Aansoeke sluit op 23 Mei: https://t.co/00F8iiMlAQ
Die Oxford English Dictionary (OED) het onlangs verskeie eiesoortige Suid-Afrikaanse woorde tot sy versameling toegevoeg. Lees meer hier: https://t.co/iX1FRDG3FH
#MyAkadema#Afrikaans#Afrikaans100