Attention all artists: You can now apply for funding from the #TribuoFund.
If you are a practising artist or work in the performing arts and you have lost your income due to the Covid-19 pandemic, you can apply for some relief at https://t.co/CNOQfTrSST
"Ek kon nie ophou huil nie." sê Lee-Ann VanRooi. Kyk waarom sy so emosioneel was tydens ’n vertoning van #KoninginLear. Dis jou laaste geleentheid om dié veelbekroonde verhoogproduksie te sien. Dit is tot 16 November by die @BaxterTheatre. Bespreek jou kaartjies by @webticketsSA.
Baie dankie aan @vanloverenwines wat gesorg het dat ons gaste gesellig saam kuier tydens #Teksmark2019 en die openingsaand van #KoninginLear by die @BaxterTheatre.
[2/4]Daar is ’n tasbare opgewondenheid in die lug by die openingsvertoning van Koningin Lear by die @BaxterTheatre.
Dit is slegs tot 17 November op die planke hier. Moenie dit misloop nie!
#KoninginLear
[4/4]Daar is ’n tasbare opgewondenheid in die lug by die openingsvertoning van Koningin Lear by die @BaxterTheatre.
Dit is slegs tot 17 November op die planke hier. Moenie dit misloop nie!
#KoninginLear
[1/4]Daar is ’n tasbare opgewondenheid in die lug by die openingsvertoning van Koningin Lear by die @BaxterTheatre.
Dit is slegs tot 17 November op die planke hier. Moenie dit misloop nie!
#KoninginLear
[POTGOOI] @lesterkk gesels met Matthew Stuurman wat die rol van Azziz in Koningin Lear vertolk op @Radio702. Die veelbekroonde produksie open amptelik vanaand in die @BaxterTheatre. #KoninginLear https://t.co/suVdaC3ROf
https://t.co/suVdaC3ROf
Andrico Goosen se "But, Baby I Love You" vertel die storie van Seconds Khumalo - ’n bokser wat nie meer vandag se kind is nie en in die skaduwee van die legendariese Suid-Afrikaanse bokser, Baby Jake Matlala, staan. #Teksmark2019
A Prayer Group Called Water Wings deur Caitlin Wiggill was gister op die planke by #Teksmark2019."Maggie is waiting to meet God.She only gets to get one question, and she doesn't waste it no matter how desperately she needs to know where the toilet is." Foto's: Nardus Engelbrecht
"Bring vir my die kindertjies" deur Wentzel Lombard het #Teksmark2019 geopen. Dit is geïnspireer deur bababoerdery wat in die laat 1800's en vroeë 1900's plaasgevind het.
Foto's deur Nardus Engelbrecht. https://t.co/VpAw2ka5Yo
[1/3]Baie dankie aan almal wat gister die eerste dag van Teksmark 2019 bygewoon het. Ons maak vanaf 11:00 weer so!
Uittreksels van nog opwindende nuwe tekse word vandag aangebied. #Teksmark2019@BaxterTheatre
[2/3]Baie dankie aan almal wat gister die eerste dag van Teksmark 2019 bygewoon het. Ons maak vanaf 11:00 weer so!
Uittreksels van nog opwindende nuwe tekse word vandag aangebied. #Teksmark2019@BaxterTheatre
Goeie nuus vir opkomende skrywers en dramaturge!
Kunste Onbeperk het, as gevolg van verskeie versoeke om nog aansoeke in te dien, besluit om die sperdatum tot Maandag 23 September om 17:00 uit te stel.
#Teksmark2019