Elke span in #KlippeKou bring iets uniek na die legendariese Weg Ry & Sleep Bull Run by Vanwyksvlei. Maar wie is hulle, en wat dryf hulle om dié uitdaging aan te pak? Lees meer hier: https://t.co/86CzDLOEI1
#KlippeKou, Woensdae om 20:00 of kyk episode een nou op #DStvStream
Suid-Afrika staar 'n waterkrisis in die gesig en verloor byna 47% behandelde water voor dit verbruikders bereik.
Vanaand gesels ons oor moontlike oplossings met kenners op @ProntuitTV. Skakel in om 21:00 vir net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Die reëls is streng, en die begroting is knap - en die spanne voel dit ook!
#KlippeKou, vanaand om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Vanaand op #InGesprek: Wat wag op die ANC? Hoe lyk die stand van sake in Pretoria? En waar vind jong Afrikaners ’n politieke tuiste? Ons bespreek ook die jongste verwikkelinge in die Britse politiek.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Die span is onder ekstra druk om vir Gabby resultate te lewer en Cazz vind iets skokkend uit omtrent Ezra.
#DieToring, vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Die kombuis is gereed, @HermanLensing en Jess van Dyk is ook reg. #KokkedoorKlassiek kort dalk nog net vir jou!
🏆 R1 miljoen en die Goue Haan wag.
Skryf in voor Sondag 12 Julie. Besoek https://t.co/X9JmajIQbJ of stuur ’n e-pos na [email protected].
Robbie Wessels gesels oor sy nuwe rugbylied, Bomb Squad, ons maak ‘n draai by aktrise, Danielle Retief en woon Masch se jaarlikse modevertoning by.
Skakel in vanaand om 21:00 vir #Bravo! net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
In vandeesweek se episode van #Koppieteefontein gaan drink Jak tee in Stellenbosch by Zola Budd. 'n Gesprek oor hardloop, volharding, nalatenskap en 'n lewe gevorm deur uithouvermoë. 🏃♀️🏃♀️
SKAKEL IN of geniet hierdie episode regstreeks op #DStvStream. 📲
@ToyotaSA
Ontmoet die spanne van #KlippeKou, soos hul die pad na die Bull Run in Vanwyksvlei aanpak. Tussen stofpaaie, uitdagings en groot drome bewys hulle dat die lewe oor veel meer as die eindbestemming gaan.
#KlippeKou begin 15 Julie om 20:00 op #kykNET@DStv kanaal 144.
Ramaphosa se kabinetskommeling laat wenkbroue lig met Dina Pule se terugkeer. Ons bespreek ook die skokverslag oor dwelm- en wapensmokkel deur Houtbaai, en meer.
#InGesprek, vanaand om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
@ProntuitTV is weer terug vanaf 15 Julie vir 'n splinternuwe seisoen! Ons kuier by entrepreneurs, ons kyk na ons water en baie meer.
Skakel in Woensdae om 21:00 netop #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
@ProntuitTV is weer terug vanaf 15 Julie vir 'n splinternuwe seisoen! Ons kuier by entrepreneurs, ons kyk na ons water en baie meer.
Skakel in Woensdae om 21:00 netop #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Hoë druk laat vir Ezra roekeloos optree, Cazz probeer hom red van homself en Ryan doen iets gewaagd.
#DieToring, vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.