🪗 ONTMOET DIE KUNSTENAAR | LEON OOSTHUIZEN
Ontmoet een van die kunstenaars van die SAFRA Erfenisgala 2026 | Die Vryrietklanke van Mzansi. 🇿🇦🎶
📅 24 September | 15:00
📍 Hugo Lambrechts Ouditorium, Parow
🎟️ R175 | Quicket https://t.co/eA0Nh203Ck #NicoCarstens100
Hier is die oomblik toe ’n Argentynse TV-span my een aand met ’n kamera-kollig nader, en ek my beste Spaans moes uithaal en wys: "Vamos policías en acción!" vir die gewilde Argentynse werklikheidsreeks (0:00)😎POLICÍAS EN ACCIÓN MUNDIAL - "INVITA EL JEQUE" https://t.co/1DM1uNgPbJ
🎶 Vier Erfenisdag saam met ons by die SAFRA Heritage Gala 2026 | Erfenisgala ! 📅 24 Sept • 🕒15:00📍 Hugo Lambrechts Ouditorium🎟 Vroeg-uit-die-vere-aanbod tot 31 Jul! Bespreek nou: https://t.co/XDybxqmmiE
#Erfenisdag#Trekklavier@QuicketSA
🎶 Celebrate Heritage Day with the SAFRA Heritage Gala 2026!📅 24 Sept • 🕒15:00📍 Hugo Lambrechts Auditorium🎟 Early Bird R150 until 31 Jul. Book now: https://t.co/XDybxqmmiE #HeritageDay#Accordion
🇿🇦 Drie eeufeesmylpale. Een Erfenisdag-viering.
100 jaar van:
🪗 Nico Carstens
🎶 Die eerste boeremusiek-opnames
🦁 Die Krugerwildtuin
Kom beleef Die Vryrietklanke van Mzansi by die SAFRA Erfenisgala 2026.
📅 24 Sept 2026
🎟 Vroeg-uit-die-vere: R150 tot 31 Jul 2026 #Quicket
SAFRA Heritage Gala 2026 | Erfenisgala
The Free Reed Sounds of Mzansi
📅 24 September 2026
🕒 15:00
📍 Hugo Lambrechts Auditorium, Parow
🎟 Early Bird Special: R150 Book before 31 July 2026 to secure your seat at this reduced rate.
Standard admission: R175.
@QuicketSA
The legend, Mants'a and I before Koriana Unite, a cabaret-style event that will be taking place at the Alliance Francaise Library in Maseru on Friday 17 April at 18:30. We'll be joined by the one and only Ntate Milo. #Maseruevent#Lesothoevent#koriana#Lesotholivemusic
Pretoria bly roep! Sien baie uit om op 11 April met die formidabele groep kunstenaars uitvoering te gee aan "Napoletana tot Propperse Afrikana" - met wynproe en musiek. Die trekklavier doen weer sy ding oor grense heen. Bespreek by https://t.co/dkKnb9XfzS.
#akkordeon#trekklavier