@KurtOfficial Dit was nie my keuse nie maar ek het die prys betaal! Want daar was nks anders te vat nie! Deel van haar skuld betaling was n oorhandigings periode! Dis al!! Ek SAL hierdie Fees red en n sukses maak.
@KurtOfficial Ek het dus die fees in n ruil transalkie gekoop. Ampie jy en Kurt ken my. Bok jy ken my ook. Ek is n eerbare man en ek run n eerlike besigheid. Ek sal hierdie fees weer reg maak. Ek het die fees naam gekoop maar nie haar skuld nie!
@KurtOfficial Hello manne. Ek verstaan presies hoe julle voel en dit is juis die rede hoekom ek hierdie fees oorgeneem het. Ja ek is die nuwe eienaar van hierdie fees. Julle sien ek het die tegnies gedoen vir 3 jaar envir 3 jaar was ek nie betaal nie! Ek was daarna meer as R500k geskuld.