Ons speel vanmiddag so 14:15 @BerniceWest_ se nuwe enkelsnit "As Hy Weer Kom' by Jeandri Fourie. Haar dans video doen alreeds baie goed op "Tik-Tok" so kom geniet hierdie een saam met ons! @Umusiek @UMGMusiek @BinoBoshoff@Leozelle
'n Lekker besige week met onderhoude. Môre middag 19 Julie kuier Die Piesangskille by Jeandri Fourie. Kom ontmoet saam met ons die 2 manne van die groep! Hulle kom gesels oor hulle 3 enkelsnitte wat al vrygestel is plus hulle nuwe album "Almal Gly"! @UMGMusiek @Umusiek@Leozelle
Môre oggend 19 Julie om 11:00 kuier @marnovdmerwe by @DippenaarEddie in die ateljee! Hy was lanklaas by ons. Hy kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Uit My Lyf". @UMGMusiek @Leozelle
Ons speel ook vanmiddag so 14:15 @LianieMay & @fatman_brummer se nuwe enkelsnit "Ditjies & Datjies" by Jeandri Fourie. Dis 'n lekker naweek een kom geniet dit saam met ons! @Leozelle @UMGMusiek @Umusiek
Wat is dan beter as bietjie lekker Country musiek op ń Maandag aand??
Luister hier na @JduPlessis ,@Franjadp & @RuanJosh 👉🏻 https://t.co/KTh1LEsbqP
Aandag alle skole en maatskappye 🎉 WEN ‘n gratis vertoning (van my 😜) deur die #eklikejou challenge te doen! Dansie OF wat like JULLE? Stuur jul video vol gees na [email protected], of post dit en TAG my met #eklikejou! Go go go!
More oggend (22 September 2022) om 11 uur kuier @LeahMusiekSA saam met @DippenaarEddie in die ateljee. Sy kom gesels oor haar nuwe enkelsnit wat al klaar op ons Top 20 pryk! @Leozelle@Umusiek @UMGMusiek
Sneek peak van EK LIKE JOU se musiekvideo nou op @AppleMusic !!! Gaan loer hier 👉🏼 https://t.co/MzHuOo3Ppz Onthou om hom te pre-save solank 🎉🥂💕 Kannie wag dat julle dit hoor nie!
Onthou om julle karre vol te maak vanaand, jy wil nie hê jou vriende moet dink jy gooi cheap shit in jou kar nie 🤣🤣 #Petrol#Decrease#Goedkoper#DankieTog
Vanmiddag om 14:15 speel ons @tasche_burger se nuwe enkelsnit "Sal Jy Vir My Wag" by Jeandri Fourie. Julle moet dit beslis nie mis nie, dit is werklik so mooi! @UMGMusiek @Leozelle
Ons speel vanmiddag so 13:50 @CarolineBrussow se nuwe enkelsnit "Bokswyn" by Jeandri Fourie. Kom geniet dit saam met ons dis 'n lekker een vir 'n Vrydag! @Leozelle @UMGMusiek