KLERKSDORP Julle het gevra en ons het geluister @CarolineBrussow & @fatman_brummer is terug met hulle bekende "Beauty and The Best" produksie 1 Maart by Rio Casino!
@fatman_brummer se show tot einde Dec. Kom saam hom #DorpToe
13 Des - Privaatfunksie - Despatch
14 Des - Atmosvuur - Bethlehem
15 Des - Oewerkuierfees - Christiana
21 Des - Mybland - Trichardt
22 Des - ATKV Badplaas
31 Des - Ba Batle Game Farm
@100persentegAfr@Umusiek