Jóú nuus in Afrikaans –
Die konstitusionele hof het beslis dat direktiewe van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie, die SAMRK, nie wetlik bindend is nie.
https://t.co/WGZeh44R5U
In die jongste uitgawe van Nuusweek kan jy meer lees oor hoe Julius Malema vir eers tronkstraf vryspring, ons vra waarom Roelf Meyer as Suid-Afrika se gesant na die VSA aangewys is en Orania se Ora-reeks sluit nou 'n Φ500-noot in.
Lees Nuusweek hier - https://t.co/oio7rNTNAb
https://t.co/C79QHTYEnW
#BestOfPretoria
Dit is elke dag 'n voorreg en groot verantwoordelikheid om agter die mikrofoon in te skuif, maar dis ook vrek lekker. Dankie vir elke persoon wat inskakel en wat stem!
If you blink, you might miss it 🤏👀
Jaco Williams gets South Africa's third against Argentina 🇿🇦🔥
📺 Stream #WorldRugbyU20s on DStv: https://t.co/0P0NNhnwKw
[🎧🎙]
Landbouminister John Steenhuisen het Vrydag met boere in die vloedgeteisterde Thabazimbi, Limpopo, vergader.
Brûe, paaie en elektrisiteit moet onmiddellik herstel word om 'n voedselsekuriteitsprobleem te voorkom. Dit is ook noodsaaklik dat die gebied tot 'n rampgebied verklaar word.
Die minister het hierdie kwessies bespreek tydens 'n onderhoud met @PretoriaFM.
#GovZAUpdates @GovernmentZA@jsteenhuisen@FarmersWeeklySA
@SSRugby What an occasion! I will be speechless, such respect for our captain and coach and they look great in their Springbok finest. Great ambassadors
"If abortion is about women’s rights, then what were mine?"
Abortion survivor Gianna Jessen questions how, as a woman, she had no "rights" in the womb after surviving a failed saline abortion—causing her own abortionist to sign her birth certificate.