They don't lie to you because the truth will hurt your feelings. They lie to you because the truth might provoke you to make choices that won't serve their interest.
Waar is die actual probleem as ons almal sê “alle ouens is dieselfde” en “alle meisies is dieselfde”. Wat as ons almal net een groot groep is wat dieselfde is? Geen uniekheid. Geen kans op liefde wat mooi is.
Ek dink daar moet ‘n fliek gemaak raak oor hoe om uni te survive. Dat mens wel deur die uni struggle kan kom. Dat as jy wel nie nou al ‘n kêrel het nie dat daar nog hoop is vir jou, dat dit oukei is as jy meer Mc Donald’s eët as enige iets anders.