Happy 3 month anniversary to @OUTsurance and my dad’s bakkie. They said they are still deciding whether to repair or write it off, but should have a decision by this coming week, again.
@Oom_Rugby Oom het voor die 2019 finaal ‘n baie oortuigende boodskap getweet oor die bokke se kanse. Dit het my baie gerus gestel. Wat is oom se gevoel oor môre aand?