Defnitief 'n MOET! Gaan maak 'n draai by
Tosca Salon Hair and Beauty se stalletjie by die
#woolworthscourt in Tygervallei.
@ghd_southafrica https://t.co/P8xcMEhVFR
Die somer is hier en met 'n gesin van 4 is 'n uitstappie see toe partykeer nogals 'n groot affêre. Te danke aan mischi se 'All purpose bag' het ek altyd genoeg plek vir alles wat nodig is vir die lekkerste ervaring.... https://t.co/YQnC746jKW
Happy Birthday Mooiste Leah!
Jy is net pret om by te wees en net soos goeie wyn raak jy beslis net beter met ouderdom! Mag jou dag vol bederf wees!
Laans Van Niekerk
Die lekkerste en mooiste cake pops, cupcakes en koekies deur The Cupcake Tarts en kyk net hoe mooi maak Bubbly & Squeak 'n partytjie vir jou! Uit die boonste gestaltes!
.
.
.
#voigtfam#birthdaycakes... https://t.co/kuJiA2jLdx
As jy iemand soek om jou koek (of cupcakes/koekies/cake pops) te maak vir enige spesiale geleeentheid het ek net die persoon vir jou! Michelle van The Cupcake Tarts is die magic wat jy nodig het! Dis eerlikwaar die... https://t.co/Nh8yPlNB1u
Baie dankie Carol Hattingh ! Jy het ons dag ekstra spesiaal gemaak! Ek proe nou nog daai koek as ek so na hom kyk! Wat 'n ongelooflike herinnering! Dankie vir jou ongelooflike aandeel. https://t.co/kV6epdRndV