Dis so reg uit ‘n Schuster-moewie, vertel @MathysRoets aan Hanlie Retief: Toe sy kar skemeraand in die middel van die Karoo breek, daar’s g’n selfoonsein nie, met net sy K-Way-donsbaadjie om nie te verkluim nie en twee rolstoelwiele om mee hulp te gaan soek. #SondagInRapport
@persetarabu@MaxduPreez Yes by complete collapse. Then there will be no loadshedding. Its like arguing can stop the late trains my not having any trains running. Haha.