I have never been his biggest fan, but Owen Farrell has been incredibly classy in the 10 minutes post loss.
I’m beyond impressed, and it would be unfair of me to overlook it simply because of prior behaviour.
Ek het die voorreg gehad om Ethienne Reynecke se verstommende storie te vertel.
Dit gebeur nie aldag dat iemand in een jaar drie keer die doodsengel verjaag en skaars 'n jaar later die kampioen in 'n gevaarlike sportsoort word nie.
Rateltaai is nou landswyd beskikbaar.