Jan van Vuuren-trofee vir Ondersteuner van die Jaar: Trompie van den Berg en sy Gesin.
Adriaan de Beer-trofee vir Rugbyspeler van die Jaar: Tristan Dullisear.
GELUK AAN ALMAL!
Sewes Speler van die Jaar: Henco van Wyk
Jacque Fourie trofee vir Meeste Drieë vir die Eerstespan: Morne Brandon en Tristan Dullisear (22 elk)
Waardevolste speler vir die Eerstespan: Morne Brandon
Van Biljon Trofee vir Spanman van die Jaar: Dian Oosthuizen
Vanaand is die Rugby Meriete toekennings-aand:
Trompie van den Berg-trofee (Meeste wedstryde vir die eerstespan): Brendan "Treps" Pawson (49)
Frikkie Spangenberg trofee vir Skopper van die Jaar: Franco Hallatt (o16)
Belowendste Rugby-speler: Izan Esterhuizen & Henco van Wyk
By die Jaarlikse @Ruggascoza toekennings wen @Monnas_WitBulle die prys vir Rugby Skool van die jaar!
Ons Rugby-hoof, Tjaart van der Walt, wen ook afrigter van die jaar!
Geluk manne. Dankie aan elke afriger, speler, borg en ouer wat hierdie jaar bygedra het tot ons sukses!
Baie geluk aan Witbul senter Henco van Wyk wat aangewys is as Monnas se hoofseun vir 2019.
Ook geluk aan Izan Esterhuizen en Corne Pennals wat die Onder-hoofseun poste gaan volstaan. #Witbulle
Gaan maak 'n draai by Ruggas se webwerf en stem asb vir Monnas as SA se Rugbyskool van die jaar!
Ons sal graag hierdie titel wil voeg by ons Virsekerbeker- en Tuksreeks- algehele wenners, om vir ons seuns en afrigters te beloon vir hulle harde werk in 2018!
Na vele versoeke deel ons graag die video van Oud Witbul spelers wat die Witbulle van 2018 sterkte toegewens het voor die Virsekerbeker finaal:
https://t.co/cAq5YXBA2N
Ons kondig met trots aan dat Monnas nie net die Eerstespan & o16 Virseker beker Kampioene is nie, maar ook bo geeindig het op die Algehele ranglys!
Hierdie ranglys neem alle spanne (o14 - o16 A - C, & 1e - 5e) se resultate in ag.
Monnas: 161
Helpies: 131
Menlo: 124
Garsies: 115
Gotta say same about Monument, they smashed a quality Helpmekaar team to pieces, they had a long hard year but on a given day, they have ability to beat any team in SA even the French u18 😜