Vars fokus! Kleingroep- en assistentleiers: ons nooi jou na ‘n nuwe toerustingsgeleentheid - groei saam! Met Ds. Dirkie: Saterdagoggend 5 Feb 08:00-10:00 (Oranjesaal). Navrae: W/App 072 597 1648 of epos [email protected]
#saambeleef Kom stap deur die tabernakel en ervaar saam die betekenis van elke area. Oop vandag tot Donderdag, 07:00 - 21:00
(Vandag tot Donderdag: 10:00 erediens en gebedslering 19:00 - albei in die mini ouditorium.