FANTASY PREMIER LEAGUE IS OOK TERUG! ⚽📊
1. Volg @SokkerSondae op Twitter en Instagram 📲
2. Re-Tweet hierdie post en deel ons IG post op jou storie 📣
3. Sluit aan by die liga met kode x7609g ⚽
Groot pryse om te wen. Moenie die sperdatum misloop nie. Alles van die beste!🫡
SOKKERSONDAE FPL LIGA 22/23
Te danke aan @fombrand @sixkingsbrand @daneeldiamonds en @versussocks bied ons hierdie jaar ‘n GROTER prys as ooit tevore aan vir die wenner van ons FPL Liga.
So skryf jy in:
1 Retweet
2 Volg ons op Twitter
3 Gebruik die kode G8KD23
#VASBYTLUSLYK
🚨 21/22 FPL🚨
Volg die 3 stappe in die post en word deel van ons 21/22 Fantasy Liga.
Jou inskrywing is gratis en indien jy jou teenstanders afstof en die liga wen stap jy weg met R10 000 se @fombrand en @brand_six produkte.
#fpl#giveaway#free#gratis#mahala#afrikaans
@razeenallie I’ve seen some beautiful township ground after restoration. I’ve also seen that same township grounds after weeks and months... different story.