Aan almal wat wat gekla het ons lyk nie meer soos op ons poster nie…
@ ChatGPT Take this pic and make us 15 years older…
Navi Redd @ Die Boer in Durbanville
30 & 31 Mei 2026
https://t.co/z7JqJoa03p
A trip down memory lane…
Share met ons jou gunsteling CD, eerste show, gunsteling liedjie, beste memories
5 Manne, 5 mikrofone, 5 unieke persoonlikhede.
- 30, 31 Mei , 1 Junie by Die Boer in Durbanville
- 13 Julie Atterbury teater in Pretoria
- 19 Julie Vrystaat Kunstefees