Hahaha ek onthou die dag.. Jyt die heeltyd jou drink om gegooi by M&B Melanie Kleb. Lyk my ek was toe al begin voorberiei vir wat kom met die baba!! https://t.co/RfHsJJ1duO
Dit is so spesiaal vir my om my lewe met jou te kan deel. Jy is 'n wonderlike mens met 'n pragtige hart. Ek is lief vir jou vir alles wat jy vir ons doen, en dat jy vir ons omgee. Ek is lief vir jou vir alles wat jy is. Gelukkige verjaardag!! https://t.co/uCMEB0fhuc