#gebedsversoeke
Braam C – kanker – gaan nie goed met hom
Nico B – kanker – ontvang chemo (pille)
Sydney D – baie siek
Nuwe jong lidmate wat tot die gemeente gevoeg word
LYDENSTYD - Weeklikse Stilgebed en Nagmaal
VANAAND vanaf 19:15 tot 19:45.
Kom raak stil om jou intensies te fokus voor God.
Almal is welkom. Altyd welkom.
#gebedsversoeke
Dit is skokkend hoeveel skoolkinders dwelms aan hul eweknieë verkoop. Bid vir elke jong persoon wat in 'n dwelm netwerk vasgevang is, dwelms op straat, op skool of op kampus verkoop.
LYDENSTYD - Weeklikse Stilgebed en Nagmaal
VANAAND vanaf 19:15 tot 19:45.
Kom raak stil om jou intensies te fokus voor God.
Almal is welkom. Altyd welkom.
#gebedsversoeke
Janneke van M – gediagnoseer met kanker in haar beenstruktuur – gaan nie goed met haar
Christa N – kanker – ontvang chemo
Stephan S – kanker – besig met rehabilitasie