@CharlizeAfrica Van wanneer af is dit jou tuisland as jy al jou energie op ander plekke bestee? Kom terug en sien vir jouself hoe korrup en tragies Suid Afrika is, dis nie die Kruin soos jy skool sal onthou nie.
@LizzMeiring@nicovdwest Nee Liz, geensins ons akteurs bedryf nie ... bottom line, ons almal poog om pot aan die kook te hou en ek moes spandeerde uitgawes aan die nuutste kunstefees waarnaan ek beplan, afskryf want ons kan nie geld terugvra nie.
@LizzMeiring Ek is n events professioneel wat sedert lockdown n nuwe inkomste moes genereer. Top musikante en ander persoonlikhede weier om voor 900 mense privaat op te tree vir n aanbod van R10,000.00 vir 90 minute waarvan slegs 45 minute daarvan was om op te tree ... name and shame.