Groot boeties weer saam skool toe.
Ons verwelkom vir Hammie by #TeamGreyling.
Divan het sy verjaarsdag kersies met trots geblaas.
Vinnige partytjie in gewerk voor die jaar afskop.
#inanutshell#aboutheweekend#jan2020
#abouttoday#irenedairyfarm
Vakansie in Pretoria is nooit vervelig nie.... Veral nie met amper4 en amper3 jarige seuntjies nie.
Hulle is altyd vol grappie en kan mekaar vreeslik terg, maar so die moeite werd!
My... https://t.co/4tjTQtiS44
No waaaayyyyy.... Jy verjaar alweer!
@lizabron my maat, so n spesiale verjaarsdag, en bitter bly ons kan dit saam jou vier! Die Liewe Heer het geweet om jou op n manier op my pad te stuur! Deur die kronkels en als!... https://t.co/0ElHuaTqVC
Tyd saam is defnitief ons belangrikste en lekkerste tye!
In die warboel en jaag probeer ons regtig n span wees, en ek kan met n geruste en gelukkige hart se dat my man altyd tyd maak vir ons en ons probeer hom ook... https://t.co/aCwM9aYAgR
Ek is bevoorreg om vir hierdie klein mensies te sorg, en dis so lekker omdat ek weet dat dit EINTLIK God se Hand is wat my lei.
"Here, ek bid vir elke mamma, toekomstige mamma, en die wat graag n mamma wil wees, dat... https://t.co/zLQXU2PZAL
Ek is nie mal oor pienk nie, maar met so form gee ek nie om in watse kleur dit kom nie.
Uiteindelik tuis, almal weer onder een dak!
#swipeleft#discharged#TeamGreyling
Alhoewel ons nooit sal weet watse weerstandige gogga die infeksie veroorsaak het nie, is ons net bly dat die CRP afgeneem het tot onder 200 ๐๐ผ en die regte meds die regte werk nou doen.
Spesialis is gelukkig met die... https://t.co/6QrfKjAE0X
Ek weet nie vir wat ek voorberei word om deur hierdie ervaring te gaan nie, maar dis nie vir my maklik nie hoor.
Ek weet daar is ALTYD n rede en n plan, maar dis nie vir my maklik nie hoor.
As daai ogies diep in... https://t.co/kwGeywmIsm
Hierdie liefie lyfie sterk aan. Ons gaan hierdie infeksie se blaas skop en sommer vinnig weer 100% wees.
Voel baie dankbaar vir almal se omgee, die liefde stroom in. Iets se vir my #LenroGreyling het al n paar mense se harte gestel.
#swipeleft#fightingtheenemy#prayers
CRP telling van 476 is n baie siek kind, maar hy is n yster! Urieninfeksie. Sy liggaam het teen Rosephin baklei en telling het bly klim en koors het aanhou styg. Ons hoop dat die Meropenem sy werk sal doen.
Dr. gaan... https://t.co/wLFpALfP7n