Dinsdae bedoel beteken een ding vir ons.
DINSDAG DUBBELS.
Vang vir jou 'n bottel van die beste.
Beskikbaar by alle proper drankwinkels.
📸: @janhendrik_4
PAROW BRANDY OP DAILY SPECIAL BY TAKEALOT! // Yip you read fkn right masekinnes, VANG jou @parowbrandy op @TAKEALOT vandag vir net R175 'n bottel! // Only for today, while stocks last, so stock up vir #xmas! // 🥳🥳🥳
Vang joune hier:
https://t.co/F4QTSbTewY
#PAROWBRANDY XXXMAS SPECIAL! // Gryp jou BOTTELS of doose @parowbrandy by @PicknPay vir net R159.99 NOU!!! //Die cheapste in die land! // IS FOKKEL IS FESTIVE!!!
Gewone tee is fkn BORING 🍵 // Dis VRYDAG en tyd vir bietjie #karate tee!! // Hier is nog 'n lekker #homeDIY#parowbrandy#cocktail vir julle, reg vir bietjie lê langs jou ouma se swembad!
#SlukSoFancy
"Don't look so sad beauty, i didn't JUST get you a fkn rose..." He also got her a bottle of the beste... And they lived happily ever after... The end // #parowdisney / Onthou om die code #SUIPTEMBER te gebruik om 10% afslag te kry, om te bestel:
https://t.co/d9fMrQYPUh
Ek weet nie wie jy is nie. Ek weet nie wat jy wil hê nie. Maar as dit brandewyn is, kan ek vir julle sê dat #parowbrandy die fkn beste is, fok die res.
Gebruik net die code #SUIPTEMBER at checkout om 10% afslag te kry:
https://t.co/d9fMrQYPUh
#SlukSoFancy