❗️Bekendstelling van die VF Plus-registrasieveldtog vir die 2026-verkiesing: Die ANC het sy tyd as regering misbruik; dis Nou Ons Tyd! ✅
❗️Launch of the VF Plus registration campaign for the 2026 elections: The ANC has abused its time as government; it's Now Our Time! ✅
❗️NGV Grondwethofsake: VF Plus bring mosie in die parlement 🎙️ Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid @Philipvanstaden https://t.co/Vdai9c9aqK
❗️Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL): SAL lyk goed op papier, maar bankrotskap wink steeds
🎙️Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van vervoer op @PretoriaFM@Philipvanstaden
❗️IS JY GEREGISTREER? Maak seker jy is geregistreer om in die munisipale verkiesing te kan stem! 🗳️https://t.co/6eowkXT30z
❗️ARE YOU REGISTERED? Make sure you are registered to vote in the municipal elections! 🗳️https://t.co/QNpEgK2MoO
Die @VFPlus het gister tydens ‘n sitting van die portefeuljekomitee oor vervoer die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) uitgevra oor sy finansiële situasie. Vrae oor die entiteit was ook gerig aan die Ouditeur-Generaal.
❗️Life Esidimeni-skandaal: Individue word strafregtelik vervolg 🎙️ Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid https://t.co/mQyGpT29CO
Die afgelope ruk in die parlement het die @VFPlus debatte gevoer oor Internasionale Moedertaaldag, die statutêre verkragting van jong meisies en kinders asook oor misdaadintelligensie.