@vrydenker Ja, die mnr. Buys klink al klaar volksvreemd met sy Brits. Dit is goed om konserwatief te wees, maar om nogal die voorsate in die konsentrasiekampie te wil opsoek, sê my hy het nie regtig 'n idee van wat hy wil hê nie.
@WernerHuman18 Jy is doodreg, my maat. Jaloesie, slegwees en linkse media hou nie hiervan nie. Lig jou, werk en dan moet jy jou sukses teen aanslae verdedig.
@KoosdlRey Koos, nou Helen het ANC terroriste in haar eie huis weggesteek vir die polisie en spog gereeld nog daaroor as sy stemme werf. Sy het gehelp om die ANC aan die bewind te kry, nou skielik pla dit haar.
@vrydenker Ek kan nie die selfvernietigingsdrang van sommige skepsels verstaan nie. Ek dink die kernsaak is dat ek almal gun wat ek myself gun, maar nie ten koste van myself of my mense nie. As ek vir iets werk en suksesvol is, doen maar ook so vir jouself.