@MartelizeBrink@zarsg Dokter Cloete is 'n fenomenale individu. Hy is 'n ware inspirasie van mens-gesentreerde en beginselvaste en nederige leierskap. Ek werk in private gesondheid sektor en kyk op na hierdie jongman uit ons gemeenskap Gaan so voort Dok!
@DonDncube My name is Robert Oktober. I worked for Oceana until 2005 when Real Africa was still a shareholder. We trust that you are well and prosperous. I am currently in the healthcare industry.