Yesterday, outside Anytime Fitness Gym in Rani Bagh, Delhi, a happy innocent soul who only knew how to love humans was poisoned by someone.
This little one wagged his tail at everyone who passed by, asking for nothing more than a kind glance, a little food, or maybe a pat on the head. He never harmed anyone, never asked for much, just survived on trust and hope. And yet, he was met with one of the cruelest acts possible poison.
The thought that someone could look into the innocent eyes of a voiceless being and still choose to end his life is beyond heartbreaking. It shatters the soul. His cries, his suffering, and his last breath will haunt us forever.
This is not just the death of one dog. This is the death of compassion. The death of humanity.
How far have we fallen that love and trust are met with betrayal and cruelty?
Strays are not a problem. They are a part of our society, they are voiceless lives that depend on us. If feeding or coexisting feels like an issue, the only real solution is compassion, sterilization, and vaccination not brutality.
We lost him forever. He crossed the rainbow bridge far too soon, not because of fate but because of human cruelty. And every time this happens, a piece of our hearts shatters, leaving scars that never heal.
How many more must suffer before we realize that kindness is the only way forward? 💔
#SaveDelhiNCRDogs
#SaveIndianDogs
Bogger die ANC, ek bly!
Ek het nou mooi gedink oor die vraag oor gly of bly. Almal dink nou daaroor en almal het die vryheid en reg om tot hulle eie gevolgtrekkings te kom. Ek het baie begrip vir mense wat oorweeg om te gaan of al gegaan het. Hierdie is net myne gedagtes
As ek aan alles dink wil ek net hier bly. Dis my mense, my taal, kultuur, natuur. Sonder om in detail in te gaan, dis ek.
Die ANC steel my ‘ek’ van my. Hulle wil my kinders se skole vat, kan nie dienste aan my lewer nie, maak my onveilig, druk my taal uit en wil my toekoms op grond van ras bepaal.
Die werklikheid is ook dat hulle nutteloos is, gaan inplof, hulself gaan opeet en inherent korrup is.
Aan die anderkant is ek ‘n Afrikaner. Dis ‘n volk wat in die diepste tyd van nood altyd veerkragtig was. Na ‘n wrede oorlog waarin 33 000 van sy vroue en kinders in konsentrasiekampe dood is, het hulle opgestaan. Na die Rebellie was dit die Helpmekaar Beweging, na die arm blanke vraagstuk was dit die Reddingsdaadbond. Hulle het ‘n moderne staat gebou, vergelykbaar met die bestes in die westerse wêreld. ‘n Merkwaardige storie en geskiedenis.
Die ander alternatief is dat ek moet gly. As ek gly verloor ek ook my ‘ek’. Ek sal moet gly na ‘n ander westerse land waar ek minstens breedweg tuis is. Ek gly egter na ‘n weste in krisis. Hulle sekulêre eie ek-ideologie maak die weste dood.
Sou ek gly sal my kleinkinders dalk deel van hierdie eie ek-ideologie en ‘n westerse beskawing in krisis word. Die hiper-individualisme.
Die westerse lande word oorspoel met immigrante en binne twee geslagte kan alle westerlinge minderhede in hulle eie lande wees. Sonder uitsondering hang daar oorlogswolke en onsekerheid oor al die westerse lande.
Wat het ek dan aan my kinders se kinders gedoen? Hulle is dan dalk ‘n minderheid in ‘n sekulêre land, met anargistiese immigrante en nie meer deel van ‘n merkwaardige volk met die DNA om op te staan in krisistye nie. Het ek hul dan alleen gelaat in ‘n nuwe krisis oor my onsekerhede?
Dit bring my terug na die vraag oor bly. Hier is twee kragte ter sprake: ‘n ANC wat inplof, maar steeds ‘n reuse invloed het en Afrikaners wat besig is om weer op te staan en te veg en te bou. Kyk ek na Akademia, Sol-Tech, Bo-Karoo Opleiding, Maroela Media, Orania, die werk van Solidariteit, AfriForum, Solidariteit Helpende Hand, die FAK, die nuwe Gimnasium skole wat kom en baie baie meer en trek ek dit 20 jaar vorentoe sien ek weer ‘n volkie wat besig is om veerkragtig ‘n antwoord vir ‘n krisis te bied. Dis my mense, dis ek en ek is nie alleen nie.
Trek ek die nuttelose ANC 20 jaar vorentoe gaan hulle weg wees. Ek kan dus nie my toekoms bepaal gegrond op die huidige nuttelose ANC nie. Wat die alternatief vir die ANC gaan wees weet ek nie, maar wat ek weet is dat die vakuum wat die alternatief daar gaan stel positief deur my mense gevul sal word. Ek kan in elk geval nie toelaat dat ‘n nuttelose ANC my toekoms bepaal nie.
Vat ek die negatiewe momentum van die weste en ek trek dit 20 jaar vorentoe is dit ook ‘n angswekkende prentjie.
Demografiese verval, ekonomiese stagnasie, geopolitieke en interne konflik en reuse immigrantebevolkings gaan elke Westerse land ontwrig.
Midde in dit alles kies ek steeds die suidpunt van Afrika. Geopolities is dit ook verwyderd van die groot wêreldkonflikte van die volgende paar dekades. Ons het ‘n nuttelose regering, ‘n onsekere toekoms, maar ons het ‘n gemeenskap wat kan planne maak.
Ek kies dus ‘n gemeenskap wat kan planne maak, al planne gemaak het en besig is om planne te maak. Ek kies ‘n opsie met ‘n bewese suksesrekord. Nie ‘n maklike opsie nie, maar die beste opsie.
My energie gaan daarin gaan. Dis die enigste opsie waar ek steeds ek kan wees en opgewonde oor ‘n toekoms oor 20 jaar van nou kan wees.
Dit gaan vra vir veg en dit gaan vra vir bou. Ek sien kans, want dit was wat my mense al gedoen het.
In kort: bogger die ANC, ek bly net hier.
Dirk Hermann
When a whale dies, it doesn’t float forever.
Eventually, it sinks — slowly, silently — to the bottom of the sea. 🌊
This is called a “whale fall.”
But that’s not the end.
It’s the beginning.
On the ocean floor, the body of a single whale becomes a sanctuary.
Over decades, it feeds hundreds of marine creatures — sharks, crabs, tiny scavengers, and strange life found nowhere else. An entire ecosystem blooms from what was once a single being.
From death comes life. Quietly. Abundantly. 🐚✨
And there’s more.
Whales absorb carbon from the atmosphere throughout their lives.
When they die and sink, that carbon is pulled down with them, stored in the deep ocean for centuries.
Even in death, they help cool a warming world.
Even in silence, they protect us. 🌍💧
And while alive?
They sing.
Not with words—but with sound waves so powerful, they travel thousands of kilometers beneath the sea.
Mother whales sing to their calves.
Pods remember the lost.
Some wait for stragglers.
Their songs are more than communication. They are connection.
The heart of a blue whale is the size of a small car.
And when it dives deep?
It slows to just two beats per minute.
As if to remind us:
Stay calm.
Go deep.
Move with grace. 🕊️
Sailors once feared whales as monsters.
Now we know better.
They are gentle giants, memory-keepers, guardians of the sea.
If elephants show compassion on land,
Whales whisper it through water.
And both teach us:
Greatness doesn’t shout.
It sings.
It guides.
And when the time comes...
It gives — becoming something even greater than before.
Why do people become so utterly dumb around the Iran situation?
I don't think allowing a country
to have nuclear weapons, which has an Islamic Sheria dictatorship that ends their meeting off chanting "kill the infidels" is a good idea.
And all I'm met with is sniveling, "but "Israel" this, or the "j€ws" that, comments.
Who said anything about Israel????
All I have to do is look at what Islam is doing to Africa, they a killing entire villages in Mozambique, creating a refugee crisis in South Africa...They genocide Christians in Nigeria displacing millions of people, they kill tourists in Kenya destroying local business, they have slave markets in Mauritania, selling human beings like goats...They are so deeply entrenched in religious dogma they have accounted for thousands of suicide bombings all over the world often targeting church's, schools, malls or modes of public transport.
Giving such people nuclear weapons is a bad f*cking idea, and it has nothing to do with "Israel" or the "j€ws"
People really need to do better...