Na lang “fights” gesukkel en ook lekker tye, het ek die besluit gemaak om ‘n tree terug te vat in die musiek wêreld.
Jy kan nogsteets al 4 my liedjies gaan luister op spotify
1. Op My Dashboard
2. Ek Sien Myself
3. Soveel Keer (Spook)
4. Ek Wil Net
https://t.co/maAHShKxpO