#OnsSalSelf - Dr. Dirk Hermann, Bestuurshoof van Solidariteit, sluit vandag af. "Ons kan nie meer op die staat staatmaak nie. Daarom, ons sal self. Ons kort gemeenskapskrag. Ons nooi julle uit om deel te word van die Werkherstelprogram." -
@SolidariDirk
https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf - "In 2021 kan ons uitsien na nuwe programme. Ons fokus juis op die gildes en heropleiding." - Dr. Juran van den Heever, Uitvoerende Hoof: S-leer,
@juranvdH
@S_Leer_
https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf - Hoekom is voortgesette leer so belangrik vir werkherstel en gee ons ‘n blik op julle planne vir die toekoms?
@juranvdH verduidelik. https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf Die wêreld van lewenslange leer het aangebreek. Ons moet op die voorpunt van kennis bly. Solidariteit Leer of S-leer moet werk herstel deur voortgesette leer. @juranvdH https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf - "Ons wil gemeenskappe in staat stel om skole te kan bou. Ons gaan 'n modelskool bou langs die Akademia kampus. Ons gaan tegnologie gebruik om ons onderrigmodelle te optimaliseer." - Leon Fourie, Uitvoerende hoof van SOS,
@SOS_Skole
https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf - Die
@SOS_Skole
het jare lank voorberei vir ‘n krisis wat ons nie eers geweet het kom nie en nou het die krisis ons voorberei vir ‘n toekoms van wêreldklas Afrikaanse onderwys. https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf Covid-19 tref Suid-Afrika. China bou hospitale in enkele dae en die Solidariteit @SOS_Skole bou ‘n matriekskool binne dae. 7 000 matrieks skryf in by die skool en nog 120 000 kinders registreer vir Wolkskool. https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf - "Ons het 7 ambagte wat ons baie suksesvol aanbied en hierdie kampus laat ons toe om uit te brei. Ons gaan nuwe vol kursusse en kort kursusse aanbied." - Paul van Deventer, Besturende Direkteur van Sol-Tech.
https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf - "Die bouwerk is op datum, ons is op begroting en die gehalte is wat ons gewoond is by Sol-Tech te dankie aan Kanton" - Paul van Deventer, Besturende Direkteur van Sol-Tech.
https://t.co/J5ADzbwW1N
#OnsSalSelf Sol-Tech is een van die groot suksesverhale van Solidariteit en die Solidariteit Beweging. Hoe vorder die bouwerk aan die kampus en wat beplan #SolTech verder? Ons skakel oor na @lxtwiets https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf - "Ek sien 'n wereldklasuniversiteit in Afrikaans wat studente toerus vir hul loopbaan en toekoms." - Flip Buys, Voorsitter van die Solidariteit Beweging,
@flip_buys
@SBeweging
https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf Akademia en Kanton se planne stop nie in Centurion nie. Ons skakel dadelik oor na @MiaWil by die gronde waar daar beplan word om die nuwe Akademia-kampus te bou. Sy gesels met @flip_buys @SBeweging https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf - "Studente gaan deelneem aan 'n lewenskragtige studentelewe. Ons gaan studente kans gee om aan kultuur, sport en sosiale aktiwiteite deel te neem." - Marthinus Visser, Besturende Direkteur van Akademia,
@OnsAkademia
https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf - "Akademia is vinnig besig om 'n wereldklas universiteit te word. Ons ontvang volgende jaar vir die eerste keer voltydse studente by die Akademia-kampus." - Marthinus Visser, Besturende Direkteur van Akademia,
@OnsAkademia
https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf - @OnsAkademia se Centurion-kampus maak sy deure oop vir sy eerste voltydse eerstejaars in 2021. Marthinus Visser vertel. https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf - "Kanton se bestaansrede is om leefruimtes vir Afrikaans te skep. Ons is 'n beleggingsmaatskappy met 'n vennootskap tussen kultuur en kapitaal." - Henk Schalekamp, Besturende Direkteur van Kanton Beleggings,
https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf#Kanton is uit die Solidariteit Beweging gebore, en bou op die oomblik die Sol-Tech-kampus waaroor ons later gaan praat en beplan ‘n reuse nuwe Akademia-kampus. Wat is Kanton? https://t.co/J5ADzbOxqn
#OnsSalSelf - "Hier buite hardloop 62 kindertjies rond. Hierdie is vir hulle 'n plek van veiligheid. Dit is 'n veilige hawe en was tydens die Covid-19 tydperk 'n Josef Silo. " -René Roux, Adjunk-Uitvoerende Hoof van Kommunikasie by Helpende Hand,
@ReneRouxSHH
@solhelpendehand