Onteiening sonder vergoeding | Konferensie
9 September 2026 om 18:00 te Bredasdorp.
Beperkte plekke beskikbaar, so registreer betyds.
#TLUSA#Eiendomsreg#Konferensie
๐๐ค๐ญ๐ฎ๐๐๐ฅ ๐ฆ๐๐ญ ๐๐๐ ๐๐ #85
TLU SA het onlangs, vir die eerste keer ooit, sy Jeugboer van die Jaar-kompetisie geloods.
Luister saam na Bennie van Zyl, TLU SA se hoofbestuurder, in die nuutste episode van #AktueelmetTLUSA.
#TLUSA
Weekliks uit die Woord
Get. dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke mรดre nuut; u trou is groot.
KLAAGLIEDERE 3:22-23
#TLUSA
In โn wรชreld wat vinnig beweeg, bly die gesin die plek waar stabiliteit, ondersteuning en identiteit gevorm word. Dis waar kinders leer wat respek beteken, waar verhoudings gebou word, en waar toekoms begin.
Gelukkige #Gesinsdag! #TLUSA
Op #Paassondag vier ons die leรซ graf en die oorwinning van Jesus Christus oor sonde en die dood. Sy opstanding bevestig dat die kruis nie die einde was nie, maar die begin van nuwe lewe en lewende hoop.
#TLUSA
โDit is volbring.โ โ Johannes 19:30
Op Goeie Vrydag herdenk ons die kruisiging van ons Here Jesus Christus.
Die Skrif leer ons dat Hy vir ons sonde gely het, dat Hy die prys betaal het, en dat Hy sy lewe as โn losprys gegee het.
#TLUSA#GoeieVrydag
Weekliks uit die Woord
Die planne van die vlytige is net tot voordeel, maar elkeen wat oorhaastig is, kom net tot gebrek.
SPREUKE 21:5
#TLUSA#WeekliksuitdieWoord
TLU SA brei sy suksesvolle Jongboer van die Jaar-kompetisie uit en loods vir die eerste keer die Jeugboer van die Jaar vir laer- en hoรซrskole!
#JeugboerVanDieJaar#TLUSA#JongBoere
๐๐ค๐ญ๐ฎ๐๐๐ฅ ๐ฆ๐๐ญ ๐๐๐ ๐๐ #84
Beplan jy vir jou toekoms?
Luister saam na Bennie van Zyl, TLU SA se hoofbestuurder, in die nuutste episode van #AktueelmetTLUSA.
#TLUSA
TLU SA brei sy suksesvolle Jongboer van die Jaar-kompetisie uit deur in 2026 vir die eerste keer โn Jeugboer van die Jaar-kompetisie vir skoliere aan te bied.
#TLUSA#mediaverklaring#JeugboervandieJaar https://t.co/yoSY1NWu4p
โn Goeie land is โn seรซn, met water, vrugbaarheid en oorvloed. Maar dit vra verantwoordelike bestuur en beskerming. Wanneer grond en water reg hanteer word, floreer gemeenskappe.
#TLUSA#WeekliksuitdieWoord
๐๐ค๐ญ๐ฎ๐๐๐ฅ ๐ฆ๐๐ญ ๐๐๐ ๐๐ #83
Menseregtedag | Luister saam na Bennie van Zyl, TLU SA se hoofbestuurder, in die nuutste episode van #AktueelmetTLUSA.
#TLUSA See less
Wanneer die land bewerk word, word โn nasie gevoed. Die reg om te produseer is onlosmaaklik deel van voedselsekerheid en stabiliteit.
#WeekliksuitdieWoord#TLUSA
Voor jy op die skakel klik... Wat dink jy het die wenpampoen geweeg?
Die wenpampoen word tans by Uitkyk Vleismark uitgestal, waar belangstellendes dit self kan gaan besigtig.
https://t.co/NypmT1bMQ3
Die TLU SA Jongboerkonferensie het weereens bewys waarom jong boere โn kernprioriteit in die organisasie se strategie bly.
#TLUSA#Jongboerkonferensie#mediaverklaring
https://t.co/QBEntXEgIq
Baie geluk aan Clemens Senekal, herverkies as voorsitter, en Wian Sรผllwald, herverkies as ondervoorsitter van TLU SA se Jongboerkomitee.
#TLUSA#Jongboerkonferensie
Daandrรฉ Coetzee, wat jy dalk herken van die TV-reeks Boer soek 'n Vrou, is nou aan die beurt by TLU SA se Jongboerkonferensie.
Hy gesels oor Die storie na jou: Sy Plan. Jou Plaas. Jou Nalatenskap.
#TLUSA#Jongboerkonferensie#Boer2.0