Vandag is die vrystelling van @emilpaul_sa & @samleonard_1 se duet ‘Jou Fotoraam’. Skakel in op @ifm102 want dan gesels Emil bietjie meer die enkelsnit en ons deel binnekort die pragtige musiekvideo hiervoor ook met julle.
Reeds digitaal beskikbaar. 🎶
Volg vandag die vrystellingstoer van @emilpaul_sa & @samleonard_1 se duet ‘Jou Fotoraam’. 🎶
Die enkelsnit is reeds digitaal beskikbaar en ons deel binnekort die musiekvideo met julle.
Laat weet ons wat julle dink!
@WildCoastFM@ifm102#RadioNamakwaland