@ComradesRace What a legendary spot on the route! Just a correction that it is at +- 43 km and not at 68 km. Thank you very much for keeping the history alive!
@Soundsenz Ek dink jy verstaan heeltemal die situasie korrek. Ek dink nie dinge gaan ooit weer verander na “hoe dit was nie”. Is hierdie verandering vir die beter? Beslis nie. Op die ou end kniel ons voor supersterre en vergeet van die Here. Sommer ‘n paar gedagtes van my kant af…
@EsteGross Myne was self Peter Pan. My ma het selfs ‘n groen pakkie soos hy aan het vir my gestik! Sy moes dit was terwyl ek geslaap het in die nagte omdat ek dit nie wou uittrek nie!
@willempelserrsg Jy is 100% reg. Die feit dat mense hulle eie probleme uit dink is verstommend! Daar is so veel REGTE probleme wat veel eerder aandag nodig het soos water, sanitasie en so meer. Waarheen gaan hier wêreld?
@Soundsenz @zarsg Omtrent. Ek dink dié tyd van die jaar waar daar nie so baie gebeur nie en mens wag vir die nuwe motors ens. is dit seker ‘n manier om bietjie vermaak te verskaf. 😆
@Soundsenz Ek stem saam dat opvoeding by die huis moet begin. Maar die probleem is dat baie familie strukure gebroke en daar is ongelukkig nie ‘n oplossing vir dit nie...