Departement van gesondheid het nou #Listeriose as 'n aanmeldbare toestand gelys weens die vinnige verspreiding en onverwagte gedrag van die siekte @Netwerk24
#JacquesPauw sê sy vriend Max du Preez het hom gebel ná hy op die voorblad van @BeeldNuus en @volksbladnuus verskyn het. "Nou laaik die boere jou weer"