JustMarkets merk ’n groei op in digitale beleggings in Afrika, aangedryf deur beter internettoegang en finansiële vryheid. Voorstellingsagente (VA) kan inkomste verdien deur kliënte na makelaarsplatforms te verwys. Lees meer hier: https://t.co/GBIcTXdN0d
Donderdag 29 Augustus in SON | Heinrich Burger was in graad 11 toe hy met drugs begin eksperimenteer het, en kort voor lank was hy 'n tikkop. Dis toe dat sy lewe 'n living hell ontaard het.
Donderdag 29 Augustus in SON | Madison Scarr wil haar trans-storie gebruik om ander te leer. "Ons kan nie dat mense sekere persepsies van die LGBTQI+ het nie."
Donderdag 29 Augustus in SON | Die Bok-coach, Rassie Erasmus, is in aanloop tot sy span se derde wedstryd in die Suidelike Halfrond se rugbyreeks op Ellispark genoop om Pieter-Steph du Toit weens die slot-krisis van flank na slot te skuif.
Donderdag in SON
📢SANGOMA VAT MY GELD
📢GESIENE ONNIE RAPE GLO DRIE LEERDERS
🗞️Klein, groot gees groet
🗞️Hy styg toe ui die sandstrate
🗞️Eers tikkop, nou pastor
🗞️Madison is outentiek
🗞️Mrs J haar protector
🗞️Gold Cup sorg vir hoofpyne
🗞️Malmesbury Missile is key
'n Outistiese klonkie se ma is stukkend oor haar seun glo gereeld moet kyk hoe sy skoolbus verby hom ry en die driver eenvoudig weier om hom op te tel.
Donderdag 22 Augustus in SON:
🗞️ Vriendinne versmoor glo ná bridal shower
🗞️ Lyk ses weke ná haar ontvoering op dumping site gekry
🗞️ Gladys kry nog nagmerries oor pit bulls
🗞️ Burg en Benji soek Top-12 spot
🗞️ 'Heideveld is safe' sê LFA-baas
🗞️ SAFA wys hy vattie drama