Hierdie advertensiebord is onregmatig deur die ANC-geleide Johannesburg Stadsraad gevandaliseer en verwyder.
Kom ons stuur hom wyd sodat nog tienduisende meer hom kan sien.
Ons gaan nie die ANC hul sin geen nie. Die wêreld moet weet dat SA die mees rasgereguleerde land in die wêreld is.
@lolsielove Ek bid saam met jou... Filippense 4:6-7: “Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking, met danksegging bekend word by God.